(Jwplayer)

December 10, 2015

#FarmMurder: UPDATE: 3 Black terrorists in court for brutal murder of Afrikaner woman in her farm home near Haenertsburg

☆ Ngobeni was a former employee on the farm



#StopWhiteGenocideInSA


Drie in hof vir Limpopo-plaasmoord

Die drie verdagtes wat aangekla word van die moord op ʼn vrou wie se lyk Maandagoggend deur haar huishulp onder ʼn matras in een van die slaapkamers in haar huis in Limpopo gevind is, het Donderdag in die Polokwane-landdroshof verskyn. 109 0 109 Totaal Frans Seswa Mohlatlego (32), Lawrence Frans Hlongwane (45) en Frans Ngobeni is Dinsdag in hegtenis  geneem vir die moord op Rina Langenhoven (67) op die plaas Silver Mist in die Haenertsburg-gebied.

☆ Ngobeni was voorheen ʼn werker op die plaas. 

Kol.  Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die saak is uitgestel tot 15 Desember wanneer die drie verdagtes om borgtog sal aansoek doen. Hulle sal in aanhouding bly tot dan.

  Langenhoven se liggaam is aangetref met haar hande agter haar rug vasgebind en haar mond met kleefband  toegeplak.  

Otto het vroeër gesê (http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/vrouse-lyk-onder-matras-in-limpopo-plaashuis-gevind/)

daar was wonde aan haar lyf, maar dit was nie duidelik  of  die  wonde deur ʼn mes of ander wapen veroorsaak is nie. 

ʼn Nadoodse ondersoek sou gedoen word om die oorsaak van dood vas te stel.

http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/drie-in-hof-vir-limpopo-plaasmoord/

ALSO READ:
#MURDER: UPDATE: Murder (tortured to death): International Arabian Horse-expert and chef, Mrs Anna Catharina Langenhoven, 67, manager of Silver Mist Arabian Horses resort outside Haenertsburg, Limpopo

#StopWhiteGenocideInSA