(Jwplayer)

December 5, 2015

#FarmMurder: Update: Afrikaner man shot dead in bed, wife brutally assaulted after 6 black terrorists attacked the couple at a farm in Spruitfontein

#StopWhiteGenocideInSA
opvolg- Plaasaanval tussen Mooinooi en Rustenburg
Sy was besig om Bybel te lees, het iets gehoor en haar man wakker gemaak. Toe sy opkyk, het die aanvallers voor hulle gestaan.

Hester Brits (52), haar man en swaer is Donderdagaand in ’n plaasaanval tussen Rustenburg en Mooinooi oorval.

Albert (63), Hester se man, is twee keer in die bors geskiet en is in hul bed dood.


Die aanval het tussen 22:00 en middernag op die plaas van Kiepersol Kwekery gebeur. Rassie van der ­Merwe (47), Hester se broer, sê Albert is twee keer in die bors geskiet.
Twee van die ses aanvallers was met 9 mm-pistole gewapen.

Dirk Pretorius, wat ook in die plaashuis woon, het met een van die aanvallers gestoei en drie skote het geklap, maar hy is nie getref nie. Hy is vasgemaak en die aanvallers het ’n kas bo-oor hom omgegooi.

Hester is ook vasgemaak en geslaan terwyl die rowers na die kluissleutels gesoek het.Sy is in die gesig geskop en van die bene in haar gesig is gebreek.

Twee motors en ’n .22-pistool is gesteel.

Die rowers het gevlug toe ’n hond ingekom het.

Ná die aanval het Pretorius vir Pieter van Rensburg (52), die eienaar van die plaas, gaan wakker maak. Die polisie en ’n ambulans is ontbied.

Van Rensburg sê Brits het net ’n paar maande as ’n werktuigkundige op die plaas gewerk.
Hester is Vrydag van die Job Tabane-hospitaal in ­Rustenburg na die Dr. George ­Mukhari-hos­pitaal in Ga-Rankuwa oorgeplaas waar sy geopereer sal word.
Pretorius is Vrydagmiddag met ’n ligte nierbesering, twee gebreekte en twee gekraakte ribbe uit die Job Tabane-hospitaal ontslaan.

Van der Merwe sê die aanval is die derde een in die omgewing in twee weke.

“Dit is ’n bende wat in ons omgewing besig is en mense eenvoudig doodmaak. Hulle voel niks vir mense se lewe nie,” sê Van der Merwe.
Kapt. Paul Ramaloko, polisiewoordvoerder, sê ’n saak van moord, diefstal, poging tot moord en huisbraak word ondersoek. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Een van die motors is wel Vrydag in Mooinooi teruggekry.
Cops hunt North West farm killers
Potchefstroom – Police at Marikana, near Rustenburg, have launched a manhunt for six suspects who attacked a couple and a male relative, killing the husband, at a farm at Spruitfontein on Thursday night, North West police said.
“According to the information received, a 63-year-old man, his 50–year-old wife, and a 41-year-old relative were asleep when six armed men broke the door and gained access to the house,” Captain Paul Ramaloko said in a statement on Friday.
When the assailants entered the couple’s bedroom, the husband tried to reach for his firearm and was shot once in his chest. He died on the scene. The suspects assaulted the wife and forced her to open the safe, allegedly containing two 9mm handguns. The relative was tied up with shoe-laces and assaulted.
The wife was taken to the hospital with serious injuries, and the relative was also admitted to hospital but was later released.
The suspects fled in the couple’s vehicle, which was found abandoned in Mooinooi on Friday morning.
“The suspects are still at large and a case of murder, house robbery, and attempted murder is being 
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1270511446308731&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA