(Jwplayer)

December 10, 2015

#FarmMurder: Update: Released black prisoner came back to kill Featherstone farmer

Featherstone's killer was released from prison the week before Featherstone was attacked & shot several times. The killer was sentenced to prison after he has stolen a vehicle from the farmer a year ago

Volgens Morné van Schalkwyk 'n familielid van Featherstone het Featherstone Donderdagaand na die volstruiseiers gaan kyk wat moet uitbroei. Hy het egter nooit die agterdeur gesluit nie.
"Toe hy terug in die huis gaan het twee mans hom ingewag. Hulle het presies geweet waar die kluis se sleutel is en het die pistool uitgehaal. Hulle het hom in die maag geskiet en uitgehardloop. Op daardie stadium het oom Schalk familie gebel vir hulp. Die boewe moes hom op die foon hoor praat het en het terug gegaan en hom weer geskiet.
Die laaste skoot was agter sy kop," vertel Van Schalkwyk.
Die swart moordenaars het met Featherstone se bakkie weggekom.
"Toe hulle op die teerpad kom het 'n boer van vooraf aangery gekom. Die moordenaars het toe die bakkie gestop en uitgespring en gehardloop," vertel Van Schalkwyk.
Volgens hom het een van die moordenaars glo ongeveer 'n jaar terug 'n bakkie by Featherstone gesteel. Hy het tronkstraf gekry en het verlede week uitgekom. Hy het glo verlede week ook sy meisie doodgesteek en toe op die vlug geslaan na Featherstone se plaas toe.
A.o. Pierre Harmse, woordvoerder van die Graaff-Reinett polisie het die voorval bevestig en gesê die georganiseerde misdaad eenheid het die saak oorgeneem en die verdagte het die week in die hof verskyn.
Featherstone se roudiens is môre 14:00 in die NG Kerk in Aberdeen.
http://www.oudtshoorncourant.com/news/News/General/153721/Man-vas-vir-boer-se-moord

ALSO READ:
■ #FarmMurder: Update: El​derly farmer (75) was cal​lously gunned down on his farm. He was shot 6 times by former black employee

#StopWhiteGenocideInSA