(Jwplayer)

December 4, 2015

#FarmMurder: Update: Torture, rape & killing innocent white people on farms in South Africa is a big joke to these three black killers who laughed in court


KILLERS: Fana Hendrik Ntshudi, Motsamai Jacobus Bitterbos and Jackie Louw 

18419f5a-bb82-44eb-8b2c-6917fba4999a






2 MURDERS with TORTURE FOR HOURS: elderly Afrikaner couple Toon and Rienie Swanepoel, 72 and 70, tied up together and MURDERED: she was GANG RAPED. Bainsvlei FS


Bainsvlei-moordverhoor: Twee beskuldigdes het met egpaar se bebloede bakkie by vriend opgedaag 

Bloemfontein - Die staat se tweede getuie in die Swanepoel dubbelmoord-verhoor het vandag in die Bloemfonteinse Hooggeregshof getuig dat twee van die drie verdagtes die aand van die moord by sy huis opgedaag het met die Swanepoel-egpaar se bebloede Mazda-bakkie.

William Khaota het aan die hof vertel dat Motsamai Bitterbos en Jackie Louw, wat 'n vuurwapen by hulle gehad het, ook in besit van brandewyn en juweliersware was, wat hulle met hom wou deel. Hy het egter geweier en later die polisie gebel, waarna hulle in hegtenis geneem is.

Khaota het verder getuig dat Bitterbos en Jackie op die aand van die moorde gedrink het, maar nie dronk was nie. 

Bitterbos en Louw staan saam met Fana Ntshedi tereg op die moord op Toon en Rienie Swanepoel op hul kleinhoewe in Bainsvlei op 11 Januarie vanjaar. 

Khaota het ook aan die hof gesê hy weet nie van ‘n besnydingskool waarna Bitterbos se regsverteenwoordiger, Oupa Makhene, verwys het nie. Makhene het vroeër gesê sy kliënt beweer hy was by dié besnydingskool die dag van die moorde. 

Die verhoor duur voort.
http://www.ofm.co.za/article/Local%20News/174499/bainsvlei-moordverhoor-twee-beskuldigdes-het-met-egpaar-se-bebloede-bakkie-by-vriend-opgedaag

ALSO READ:
■ Bainsvlei #FarmMurder: UPDATE: Black BBBEE (ONLY BLACKS TO APPLY FOR A JOB) police officer's murder report is full of mistakes

■ #FarmMurder: Update: Three black killers in court for Bainsvlei torture farm murders

#StopWhiteGenocideInSA