(Jwplayer)

December 6, 2015

#HospitalGenocide: Afrikaner battles wound infection after being sent home with wound still open without stitches or bandages after operation







FOTO'S NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE
Hulp, raad en gebede asb.
Isabel Blignault
Ek is omtrent so +- 3 jaar terug deur n viool spinnekop gebyt, ek is ni op n medies nie en is na staatshospitaal verwys waar wond toe mooi genees het, +- 4-5weke terug het ek n rash ontwikkel waar die spinnekop my gebyt ht, ek is toe weer wtb staatshospitaal toe waar hul my kortisoon salf panados en antibiotika gegee en is huistoe gestuur, ek het rash behandel en n abses het toe gevorm waar ek weer terug is hospitaal toe, hul het my opgeneem en ek is 2 keer op dieselfde plek geopereer van n gaaitjie tot n gat in my arm. Wond is nie geheg nie en hul het my huistoe gestuur sonder ontsmetingsmiddel of verbande, ek toe weer terug by hospitaal waar ek hul gevra ht hoekom hul ni my wond verbind het ni waarop hul toe vi my se hul het nie n plastiese chirug in wtb ni, ek is nou al 2 keer verwys na ROB Ferreira hospitaal waar n plastiese chirug my behandel het ek moet nou komende vrydag weer daar wees vir n vel oorplanting, ek het wtb nuus die fotos en bewyse van my leer gewys hul het berig in koerant geplaas, waarop die hospitaal ek weet ni watse dr hul vertel het ek is onder invloed van drugs, ek is op kroniese medikasie bloedruk cholestrol ensv, hier word so baie pasiente met disrespek behandel di een dokter het my ook gedreig en gese as ek weer wtb nuus toe gaan sal hy sorg dat ek in sigiatriese saal toe gesluit word. Jy word geignoreer as jy met hul praat hul skree op jou wat staan my te doen in die geval, ek is n enkel ouer wat nou werkloos is sonder n inkomste of n plekkie van my eie, ek het alles verloor wil ni nog my arm ook ver loor nie, groete Isabel
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1271332736226602&id=116298045063416&fs=0

And another Afrikaner complaining:

Sheri Gravett

My broer was in n motorfiets ongeluk gewees, so2 maande gelede. Onder been op 3 plekke gebreuk..
3 staat hospitale later, en dus hoe hulle resultaat lyk. Pateties verby. Vandag gee hulle hom n bak water en se hy moet self skoon maak. Al waar op men's kan staat maak is, gebed vir genesing want ons GOD is nie so nalatig en selfsugtig nie. Sterkte en ek bid vir jou ook! 
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1271332736226602&id=116298045063416&fs=0


Riaan van Wyk

Kontak De Broglio Attorneys by (info@onlinelaw.co.za) of (011-4464200) en verduidelik jou saak. As die hospitaal of dokters nalatig was met jou behandeling kan hulle ten minste help om vir jou vergoeding te kry waarmee jy dan die regte behandeling kan bekostig. Ek het geen verwantskap met hulle of vorige ondervinding nie, maar het gehoor hulle is baie goed. Ongelukkig moet mens soms jou voet neersit en verdere stappe teen hospitale/instansies neem, en so help dit ook gewoonlik ander pasiente/kliente deurdat die hospitale/instansies dan in hul spore trap.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1271332736226602&id=116298045063416&fs=0


#BringBackTheWhitePeople: 119 ANC RACIST RACE BASED LAWS BARRING WHITES FROM THE ENTIRE JOB-MARKET IN SOUTH AFRICA
#StopWhiteGenocideInSA