(Jwplayer)

January 14, 2016

ANOTHER #MURDER? Unidentified body of a 86 -year-old man was found at home in Stellenbosch

#StopWhiteGenocideInSA

Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ʼn saak van moord en roof nadat die liggaam van ʼn 86-jarige man Dinsdag in sy huis in Stellenbosch aangetref is.
Konst. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder, het aan Maroela Media gesê ʼn 26-jarige man is reeds in verband met die moord in hegtenis geneem en sal in die hof verskyn sodra hy aangekla is.
Sy wou nie meer inligting oor die voorval gee of die slagoffer se naam bekend maak nie. 
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/bejaarde-in-stellenbosch-vermoor/

#StopWhiteGenocideInSA