(Jwplayer)

January 19, 2016

DOUBLE #MURDER: UPDATE: Afrikaner elderly couple, David (76) and Ann (73) Strauss found stabbed to death in their home. Two black killers still at large

UPDATE: KwaMbonambi murder victims identified


Crime Scene Stock
#StopWhiteGenocideInSA

THE victims of a gruesome double murder in KwaMbonambi on Monday have been identified.

David (76) and Anne (73) Strauss were attacked in their home by at least three men, who tied them up, ransacked the house and stabbed them to death before fleeing.

Police were led to the scene by a suspect they had arrested on an unrelated matter.

After searching him and finding a wallet and ID documents belonging to David in his possession, investigators grew suspicious and questioned him.

The suspects had taken a number of items from the home, including David’s firearm as well as their car, a blue Nissan Almera.

Major Bonginkosi Gumede, KwaMbonambi SAPS station commander, confirmed that another two suspects had fled from the vehicle when approached by police.

‘But we will get them, I have no doubt,’ he said on Monday. http://zululandobserver.co.za/?p=99033


 ʼn Diefstalsaak het die KwaZulu-Natalse polisie Maandag tot ʼn bloedige moordtoneel van die Strauss-egpaar in ʼn rustige kusdorpie gelei.

ʼn Diefstalsaak het die KwaZulu-Natalse polisie Maandag tot ʼn bloedige moordtoneel van die Strauss-egpaar in ʼn rustige kusdorpie gelei. Maj. Thulani Zwane, provinsiale polisiewoordvoerder, het Dinsdag aan Maroela Media bevestig die polisie het inligting opgevolg nadat verdagtes, wat weens ʼn diefstalsaak wat in Desember gepleeg is, opgespoor is.

“Die polisie het twee verdagtes in die KwaMbonambi-omgewing [noord van Richardsbaai] in ʼn Nissan Almera opgemerk en op hulle toegeslaan,” het Zwane gesê. Zwane het gesê die bestuurder van die motor het van die toneel af weggehardloop en ontsnap.
“Die polisie kon daarin slaag om die 21-jarige passasier aan te keer. Daar was ʼn pistool, beursie en kaarte in sy besit wat nie aan hom behoort nie. Daar was ook vermeende gesteelde goedere in die motor.”
Die polisie het navraag gedoen oor waar die besittings vandaan kom en verdere ondersoek het hulle na ʼn grusame toneel in Glendowersingel in KwaMbonambi gelei.
“ʼn Bejaarde egpaar, David (76) en Ann (73) Strauss, is dood in hul huis aangetref. Hulle het steekwonde aan hul bors gehad en hul huis was geplunder.”
Volgens Zwane is die egpaar glo deur ʼn groep verdagtes oorval, vasgebind, aangerand en vermoor voordat die verdagtes met hul buit gevlug het. “Die verdagte is kort daarna deur die polisie in verband met die diefstalondersoek aangekeer.
Dié saak hou verband met ʼn voorval waartydens huishoudelike ware in Desember in Slovo gesteel is.”
Die verdagte staan tereg op twee aanklagte van moord, die onwettige besit van ʼn vuurwapen en die besit van vermeende gesteelde goedere. Hy moet binnekort in die KwaMbonambi- landdroshof verskyn. “Die vuurwapen wat in sy besit gevind is, behoort aan die slagoffers,” het Zwane bygevoeg. Die soektog na die verdagte se medepligtiges duur voort. Lt.genl. Mmamonnye Ngobeni, provinsiale polisiekommissaris, het gesê die polisie sal alles in hul vermoë doen om die verdagtes aan te keer en te laat vervolg. Ngobeni het die KwaMbonambi-polisie geloof vir hul op en wakker optrede wat tot die inhegtenisneming gelei het.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/verdagte-op-vlug-lei-polisie-na-dubbelmoord-toneel/

#StopWhiteGenocideInSA