(Jwplayer)

January 29, 2016

#FarmAttack: Afrikaner Practitioner & Wife Seriously Wounded After Farm Attack Near Rouxville. Black Terrorists Still At Large


Bekende Praktisyn Swaar Gewond Na Plaasaanval Naby Rouxville
Nog `n plaasaanval het die gemeenskap van Rouxville in die Vrystaat vandag geruk.

Rosestad Nuus het van `n betroubare bron verneem dat die algemene praktisyn, dr. Bennie Cilliers van die plaas, Gouda, in die Rouxville-distrik, vermoedelik swaar gewond, en sy vrou, Cecilia, in `n ernstige toestand is.

Die verdagtes het na bewering gevlug in `n wit Toyota dubbelkajuit-bakkie in die rigting van Aliwal-Noord.

Die voertuig se registrasienommer, is DXK 167 FS.

Motoriste word versoek om die naaste polisiekantoor te skakel indien hulle die voertuig opmerk.

Dr. Cilliers het `n praktyk op Smithfield en Rouxville.

http://100punt6.co.za/bekende-praktisyn-swaar-gewond-na-plaasaanval-naby-rouxville/

#Plaasaanval op Plaas Gouda, Rouxville distrik, van Dr Cilliers, verdagte vlug in n Toyata Double cab, KLEUR wit, REG DXK 167 FS, Ringting Aliwal Noord.

Bloemfontein Uitsig Buurtwag. . . . . . Please be on lookout for vehicle  white Toyota Double cab DXK 167 FS taken earlier during a farm murder earlier today at Rouxville. Reason to believe suspects are in Bloem still with that vehicle. If noticed please advise on the group and contact saps on 10111.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1306623249364217&id=116298045063416

ALSO READ:
■ Unfortunately this is not true. Even though there are some talented individuals in the Police the Gov still does not have the capacity to provide the required level of security.


Aanvalle op plase ‘prioriteit’

Plaasaanvalle, plaasmoorde en veediefstal is nou prioriteitsmisdade vir die polisie en landbou-organisasies is verheug daaroor.


netwerk24.com

#StopWhiteGenocideInSA