(Jwplayer)

February 6, 2016

ANOTHER #FarmAttack: Delmas family brutally attacked, assaulted by three black terrorists. Wife was threatened to be raped!!!


opvolg- Plaasaanval in Delmas

Vroeg oggendure was daar n aanval op n plaas in Delmas

Gideon Steenberg en sy vrou en seuntjie bly op die plaas. Dit is familie van ons.

Hul kon Saundra buurtwag 'alert' wat op hul beurt die pcf 'alert' het Hul het als gevat.   Gideon hul is erg getramatiseer en hy is aangerand ook. Daar was 3 aanvallers...Polisie was vinnig daar.

Die seuntjie was gelukkig nie tuis nie omdat hy by sy nefies in Eloff gaan slaap het.

Volgens Giepie het hul hom geslaan en gedreig  om sy vrou te verkrag as hy nie se waar sy wapens en geld is nie. Hy het aan hulle gesê hy het nie wapens of n kluis nie waarop hul hom toe in sy gesig geslaan het.Hulle het hom en sy vrou vasgebind en als gesteel
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1312324372127438&id=116298045063416

Sue Auret

Nog n plaas aanval vroegoggend ure delmas man is aangerand en Saam vrou vasgebind hy kon daarin slaag om alarm te maak als, klere, fone gesteel
Hul benodig hulp as enige iemand van delmas eloff saundra kan help met klere sal dit help hul het net hul nagklere oor
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1312151898811352&id=116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA