(Jwplayer)

February 8, 2016

ANOTHER #MURDER: Homeless man found murdered in Smit Street



Heidelberg polisie ondersoek ‘n moordsaak nadat die liggaam van ‘n hawelose man vanoggend in ‘n buitekamer van ‘n onderneming in Smitstraat ontdek is. Volgens Kaptein Thivhulawi Tshilate het die lang skraal ligte man bloukolle, krapmerke en bloed aan sy gesig gehad.
https://facebook.com/HeidelbergNigelHeraut/photos/a.261019107336236.46876.233604423411038/797160413722100/?type=3

#StopWhiteGenocideInSA