(Jwplayer)

February 9, 2016

ANOTHER #MURDER: One killed, three injured in shooting in Railway Street, Brits


Vier mense is om ongeveer 16:30 vanmiddag geskiet, van wie een later oorlede is, in 'n vermeende rooftog by 'n besigheid in Spoorwegstraat, Brits. Die beseerdes is met privaat vervoer na 'n hospitaal geneem waar een van die slagoffers aan sy wonde beswyk het. HBP Noodredding se span het gehelp om die drie ander beseerdes te stabiliseer. Ons spreek ons medelye uit aan elkeen wat hierdeur geraak word.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1202149383147575&id=200474259981764

#StopWhiteGenocideInSA