(Jwplayer)

February 9, 2016

#ATTACK: Afrikaner man, Dwayne Kruger was hijacked along the old Rustenburg road, assaulted and robbed by an unknown number of black attackers

brits-man-gekaap-en-aangerand

#StopWhiteGenocideInSA

Brits-man gekaap en aangerand

n Man is Satermiddag langs die ou Rustenburgpad gekaap, aangerand en beroof deur ‘n onbekende aantal rowers.

Dwayne Kruger, van Brits, was in sy bakkie toe hy deur die rowers oorval is. Hy het  kopwonde en beserings aan sy arms opgedoen en die rowers het met sy besittings gevlug.

Hartbeespoort Noodredding het Kruger op die toneel behandel waarna hy na Mediclinic Brits geneem is. Dwayne het die volgende op Hartbeespoort Noodredding se Facebook-blad geskryf: “More almal ek is die persoon wat gister (Saterdag) gehijack is naby cock en bull…ek is veilig bietjie skraapmerke kneusplekke en steke…Wil net graag vir almal baie dankie se wat gestop het en water gegee het.”

http://kormorant.co.za/19452/brits-man-gekaap-en-aangerand/
#StopWhiteGenocideInSA