(Jwplayer)

February 14, 2016

#ATTACK: Attacked by black taxi driver in Edenvalle



#StopWhiteGenocideInSA

Hi almal was vandag in n fight op die Endenvale Highway 

Die taxi het my gestamp en uitgeklim en aan gevat ons het mekaar geslaan en toe ek hom uitslaan het my pa en n swart man met n trok my afgehaal van hom af  en die taxi drywer het n mes gaan haal in sy Taxi en my aangeval gelukkig almal het gekeer en ons was in een groot fight op die endenvale highway.

Die endenvale polisie het hom vrygelaat sonder n lisensie en hy het niks detail gegee nie.

Gaan die week n saak maak teen hulle.

Sal die vidoe nou opsit waar ek record dat hulle hom vry laat sonder niks en n mes op my getrek  het my lewe was in gevaar ander moes inspring en stop en keer op die highway. My pa was betrokke in die keer en so man laat hulle net gaan.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=875798392538733&id=100003257408147
#StopWhiteGenocideInSA