(Jwplayer)

February 4, 2016

#ATTACK: Krugersdorp: Gwen Boxall 73 robbed and assaulted in her home,hit in the face and pliers used to remove her ring


#StopWhiteGenocideInSA

Aanval op bejaarde vanmiddag

Gerhard de Bruyn

Mev Gwen Boxall 73 jaar oud is vanmiddag ongeveer 15h30 in haar woning in Windram straat Krugersdorp deur 2 swart mans aangeval en beroof.

Hulle het toegang tot die agter werf verkry deur oor die agter heining van die erf te klim en het die agter deur en veiligheidshek oopgebreek. Cell foon haar beursie en gereedskap is gesteel.

Hulle het haar ook aangerand deur haar in die gesig te slaan en het 'n tang gebruik om haar trouring af te knip. Daarna is sy met elektriese draad vasgemaak en haar voete met 'n das. Sy kon loskom en het hulp ontbied.

Dankie vir die Polisie en CPF wat so gou daar was
Biz Afrika 32 sfss
Info
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1007197375988418&id=886927434682080&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA