(Jwplayer)

February 14, 2016

#ATTACK: White man attacked by black terrorists while changing flat tyre between Welkom & Henneman

#StopWhiteGenocideInSA


Jongman tussen Welkom en Henneman aangeval terwyl hy 'n band omruil.

Lollie Mitchley > Aussiekaners

Vir die wat nog steeds twyfel. So bly ek het die beste besluit geneem. My sister se seun het van Welkom na Hennenman gery en n pap wiel gekry.

Hy was besig om die wiel uit te kry toe stop daar n kar by hom om hom kamstig te help toe val hul hom aan. Gelukkig het die polisie ook gestop en hom  gehelp...... dit is die end resultaat.
https://facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1317758194917389/?type=3&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA