(Jwplayer)

February 4, 2016

#FarmAttack: Black terrorists arrested after Mrs. Blake (89) was beaten, tied up and cut with a knife in the face


#StopWhiteGenocideInSA

■ SUKSES : Die HPG ondersoekspan in samewerking met Carolina SAPD het 3 verdagtes gearresteer en bewysstukke teruggevind in Carolina omgewing waaronder 'n .38 special rewolwer, selfoon ens wat geroof is tydens die aanval op die 89 jarige Mev Blake van die plaas Doornkop Distrik Carolina op Saterdag 2016/01/30 Carolina MAS 83/01/2016 Huisroof. Mev Blake is aangerand, vasgebind en met 'n mes in die gesig gesny. Verdagtes word verbind met ander inbrake in die omgewing. Die HPG span wil die volgende bedank : Amanda Van Niekerk van Swallow Fork Estate waarsonder die sukses nie sou moontlik wees nie weereens dankie Amanda, Louis Maree can Carolina Speurdienss vir admin en Ernst en AManda van Komati Gorge Lodge vir die verblyf en etes dit word opreg waardeer.

■ Die drie aanvallers van mev Blake wat gearesteer is deur HPG ondersoek span en Sapd op Carolina
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1108331702519330&substory_index=0&id=175545635797946

#StopWhiteGenocideInSA