(Jwplayer)

February 17, 2016

#FarmAttack: Edenburg: One victim was shot & wounded & in hospital, Two black attackers still at large


Versprei asb. dringend aan al jul kennisse en vriende in die Smithfield, Edenburg, Reddersburg distrikte:  

Plaasaanval in Edenburg op Smithfield - Edenburg grond pad 3 verdagtes vlug in Reddersburg se rigting. 

Wees op uitkyk vir hulle asb.

Van die verdagtes was o.a. geklee in 'n bruin oorpak en oranje hoed.

Hulle sal moontlik probeer ryloop

Laat weet SAPD indien verdagtes opgemerk word.
https://facebook.com/LHP.AfriForum/photos/a.832970516779660.1073741828.827179284025450/941783189231725/?type=3&ref=m_notif&notif_t=comment_mention

#Plaasaanval #Edenburg: Een verdagte gevang. Een vuurwapen teruggevind. Een slagoffer is raakgeskiet, maar buite gevaar in die hospitaal. Twee verdagtes word nog gesoek.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1113886875323038&id=100001052088819&fs=4&ref=m_notif&notif_t=comment_mention

#StopWhiteGenocideInSA