(Jwplayer)

February 23, 2016

#FarmAttack: Family survives shooting by armed black attackers on Waagfontein farm. Attackers still at large


PLAASAANVAL: WAAGFONTEIN
Plaasaanval Waagfontein 160.  Ongeveer 01:00 vanoggend, 23 Februarie. Die egpaar het wakker geword van hulle hond wat blaf en toe hulle opkyk staan 1 van die aanvallers in die deur. Die aanvaller het begin op die hond skiet en 'n skoot tref vir die vrou skrams in die boud. Haar man het begin terugskiet en daar was n oor- en -weer skietery in die huis. Een skoot het die kind se bed getref net bokant die kind se kop. Die aanvallers het op vlug geslaan.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=464732607057828&id=225145527683205&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA