(Jwplayer)

February 22, 2016

#FarmAttack: Mooinooi Marikana: Afrikaner Steyn family attacked by 4 black terrorists!

 #StopWhiteGenocideInSA 

AANVAL NABY N4-AFRIT NA MARIKANA
4 Aanvallers waarvan 2 gewapen was het die Steyn egpaar aangeval.  Amoree Steyn se dat toe die mans instap sy in algehele skok was en het 3 keer gese "Satan, the blood of Jesus is against you"..Al 4 aanvallers het toe ook die stadium voor hulle gestaan en vir Steuntjie beveel om op die grond te gaan le. Een het toe die Steyns se hond vol in die gesig geskop, en Amoree het die aanvaller naaste aan haar toe met n bottel vol albasters gegooi. Een van die gewapendes wou haar toe skiet maar hy is gekeer deur die ander gewapende aanvaller en het toe die man met die moersleutel gewys om vir Amore te slaan. Toe hy sy arms optel het sy hom aan die arms gegryp en teen een van die ander gewapendes vasgegooi.

Mnr Steyn "Steyntjie"  het daartydens met die man naaste aan hom begin stoei en hom as skerm gebruik toe die ander aanvaller wat toe reeds na buite gevlug het op hulle begin skiet het. Hy  het die man toe deur die glasvenster van die voordeur gegooi..

Amoree het 2 snyplekke op haar arms en Steyntjie is ook met iets oor die kop geslaan, alhoewel hy glad nie kan onthou wat nie. Amoree se wonde is slegs verbind by Brits Hospitaal en Xstrale is geneem van haar arm, maar haar leer het toe intussen voete gekry en sy is huis toe gestuur sonder pyn medikasie ens. Steyntjie is nie behandel nie aangesien hy nie sy ID by hom gehad het nie.

* en Elsa Lourens het hulle vanoggend na Dr Surtee toe geneem in Mooinooi en sy het albei die Steyns goed ondersoek, wonde skoongemaak en ook gespuit. Daar is ook vir hulle medikasie voorgeskryf teen infeksies ens.

Die 4 mans was tussen die ouderdomme van 19 en 23 en het vermoedelik na Mamba gevlug. Hulle het toegang verkry deur die lyndraad naby die N4 afrit na Marikana.

https://facebook.com/story.php?story_fbid=463393727191716&id=225145527683205