(Jwplayer)

February 8, 2016

#FarmAttack: Update: Afrikaner Steenberg couple were attacked by 3 black terrorists on their farm near Delmas

#StopWhiteGenocideInSA

PLAASAANVAL, DELMAS - Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroeg deur drie swart aanvallers op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik oorval


Aanvallers Slaan toe op Delmas Plaas
Aanvallers Slaan toe op Delmas PlaasFebruary 8, 2016 - Aanvalle - Sleutelwoorde: Aanvalle, Delmas, Gideon Steenberg, Oos-Transvaal - Geen reaksiePLAASAANVAL, DELMAS – Gideon Steenberg (38)en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroegdeur drie aanvallers op hul plaas buite Sundra in dieDelmas-distrik oorval.Gideon het wakker geword van een van dieaanvallers se selfoonflits. Toe hy glo omdraai, hettweer aanvallers langs sy bed gestaan met ’n .38-Special-rewolwer en ’n 9 mm-pistool teen sy kop.Die derde aanvaller was ongewapen. Hulle het dieegpaar se hande met die veters van Gideon seveiligheidstewels vasgebind en ’n kussing oorGideon se gesig gesit. Die aanvallers het gedreig omAnnetjie te verkrag en haar deurgesoek.In ’n stadium het sy blykbaar kriewelrig geraak en die aanvallers het ’n vuurwapen teen Gideon se kop gedruken gedreig om hom te skiet as sy nie stil lê nie. Die aanvallers het deur die huis beweeg en omtrent allesgeplunder. Net die sitkamerstel, beddens en twee glastafels het oorgebly. Voordat hulle weg is, het dieaanvallers Gideon se hande losgemaak, hom op sy maag laat draai en sy hande agter sy rug vasgebind.Hulle het blykbaar die buurtwagradio op die bedkassie afgeskakel en gevlug.Annetjie het haar hande losgewoel en Gideon losgemaak. Gideon het skaafmerke aan die hande en ’nkneusplek aan die kop. Annetjie het ook skaafmerke, haar ribbe is beseer en sy is erg getraumatiseerd. Diepolisie ondersoek die voorval.

■ http://bmarksa.org/nuus/aanvallers-slaan-toe-op-delmas-plaas/
■ https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=461521420715554&id=148477018686664&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA