(Jwplayer)

February 17, 2016

#FarmMurder: Update: Odendaalsrus Police steps up investigation into murder of Afrikaner farmer Jan Barnard, 73 on farm Palmietkuil:

#StopWhiteGenocideInSA

--  posted on 11 February 2016:
Odendaalsrus Polisie Verskerp Ondersoek Vir Boer Se Moordenaars

Jan Barnard se weduwee by die begrafnis. Foto: Netwerk24
Die polisie in Odendaalsrus gaan hulle ondersoek verskerp om die moordenaars van die 73-jarige boer, Jan Barnard op te spoor.

Niemand is nog in hegtenis geneem na die moord op Barnard op 19 November verlede jaar op sy plaas Palmietkuil.

Sy vrou, Corrie, het die aanval oorleef.

Corrie is die volgende dag gevind toe ’n plaaswerker hom vir diens aangemeld het.

Twee 9 mm-pistole, juwele, ’n rooi vrouebeursie met geld daarin, twee medaljes – albei met die letters JCB daarop gegraveer – en ’n polshorlosie is van die artikels wat in die aanval geroof is.

Die Valke se ondersoekspan het die gemeenskap gevra om die span te help om Barnard se moordenaars op te spoor


http://100punt6.co.za/odendaalsrus-polisie-verskerp-ondersoek-vir-boer-se-moordenaars/


#StopWhiteGenocideInSA