(Jwplayer)

March 27, 2016

ANOTHER #MURDER: Afrikaner man, Charl Meyer who was attacked by blacks a month ago, dies from his injuries

GENOCIDE VICTIM: MURDERED: Afrikaner man,  Charl Meyer
#StopWhiteGenocideInSA


Dit is met groot hartseer dat ek moet meedeel dat Charl Meyer  vanmiddag oorlede is as gevolg van beserings wat hy opgedoen het tydens 'n rooftog min of meer 'n maand gelede. Charl was van die kamp se begin in 1992 af betrokke by die kamp. Hy was lid van die eerste Buitegroep en was huidig die buitegroepoffisier. Charl was 'n uitstekende offisier, 'n man met 'n onbesproke karakter, en 'n vriend duisend. Sy familie en vriende, ons kamp en Die Voortrekkers is vandag baie armer gelaat. Ons eer sy nagedagtenis!
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1353182794708262&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA