(Jwplayer)

March 2, 2016

ANOTHER #MURDER: Black woman guilty of murder after Afrikaner boy (16) dies in a crash

10888824_1376845205951912_77021236984510365_n1
MURDERED: 16 year-old Afrikaner boy, Stiaan Schoeman
A black woman from Ermelo, Medrin Ndlovu (49) was convicted of manslaughter on Monday, February 22 .
She will appear in court in Ermelo on March 8 for sentencing
#StopWhiteGenocideInSA
Vrou skuldig aan manslag

n Vrou van Ermelo, Medrin Ndlovu (49), is Maandag 22 Februarie skuldig bevind op ‘n klag van strafbare manslag.

Sy moet weer op 8 Maart in die hof op Ermelo verskyn vir vonnisoplegging.

Die saak spruit uit ‘n voorval op 12 Julie verlede jaar toe ‘n 16-jarige leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Stiaan Schoeman, op slag dood is in ‘n botsing wat Ndlovu veroorsaak het.

Stiaan en sy boesemvriend, Armand Hellmuth (17), het op ‘n motorfiets gery toe Ndlovu op die hoek van Kerk- en MacDonaldstraat met haar motor voor hulle ingedraai het.

Armand, wat ‘n kranige rugbyspeler was en vir sy skool se eerste span asook die Pumas se 0/18-span gespeel het, is ernstig beseer en het enkele dae lank in ‘n bedenklike toestand verkeer.

Hy sukkel sedertdien met ‘n verswakte linkerhand en mag nie meer aan sport deelneem nie
http://standertonadvertiser.co.za/33708/vrou-skuldig-aan-manslag/

#StopWhiteGenocideInSA