(Jwplayer)

March 22, 2016

#ATTACK: Afrikaner woman, Nola Steenkamp and her dog fights back after being attacked by blacks & stabbed several times with a scissor at home

GENOCIDE VICTIMS: Nola Steenkamp and her dog Chloe 
 Nola Steenkamp (52) tells how she survived last Friday with the help of her dog, Chloe, when she was attacked & stabbed several times with a scissor in her home

#StopWhiteGenocideInSA
VIDEO:

Vrou en hond veg vir lewe en dood teen aanvaller
Nola Steenkamp en Chloe net buite die kombuis waar die aanval plaasgevind het.

"Ek het vir myself gesê: 'Nola, vandag baklei jy vir jou lewe. Jou dogters gaan jou nie dood van die vloer af optel nie '. "

So het Nola Steenkamp (52) vertel oor hoe sy verlede Vrydag met die hulp van haar hond, Chloe, oorleef het toe sy in haar huis in die Strand oorval en talle kere met 'n sker gesteek is. Sy het wonde aan haar gesig, arm en bors opgedoen.

Volgens Mariaan Greeff Hoffmann, Steenkamp se suster, was die huis se vloere en mure ná die aanval van die bloed oortrek.

" 'N Mens kon die bloed in die huis ruik, dit het in sulke plasse gelê."

Steenkamp het gesê daar het verlede week"weird" goed in die huis gebeur.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/vrou-en-hond-veg-vir-lewe-en-dood-teen-aanvaller-20160322

#StopWhiteGenocideInSA