(Jwplayer)

March 18, 2016

#ATTACK: Seriously Injured: Elderly Afrikaner man, Piet van Niekerk (80) attacked by 2 black attackers & beaten with a hammer at home

GENOCIDE VICTIM: Afrikaner man, Piet van Niekerk (80) after being discharged from hospital
#StopWhiteGenocideInSA

ALBERTINIA NUUSFLITS - 'n 80-Jarige inwoner van Albertinia is gisteroggend, Donderdag 17 Maart, omstreeks 03:00 in sy huis aangerand en beseer deur twee jong mans, wat toegang gekry het deur 'n venster te breek.
 
Piet van Niekerk het in 'n onderhoud met Suid-Kaap Forum vertel dat hy wakker geword het toe die twee persone in sy kamer was en dat hulle het 'n flou lig by hulle gehad het.
 
"Hulle het nie die ligte aangesit nie, want hulle was bang ek sien hoe lyk hulle. Hulle het gesê hulle soek geld en my bankkaart. Hulle het my geslaan, op my borskas geklim, op en af gespring en my met 'n hamer op my bors geslaan," vertel hy.
 
Sers Karna Mac Intosh (woordvoerder: Albertinia Polisie) het bevestig dat 'n dossier geopen is en die saak ondersoek word. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.
http://www.suidkaapforum.com/news/News/General/160200/Bejaarde-aangerand-en-beroof

#StopWhiteGenocideInSA