(Jwplayer)

March 15, 2016

Cops shot & killed innocent people on Monday, two dead, six wounded, 58 bullet holes. This is the second time in three weeks?

#StopWhiteGenocideInSA


■  'Polisie bel nie eens ambulans'
Forensiese beamptes was met Die Burger se aankoms gister op die toneel in Hindleweg nog besig om die minibustaxi vir leidrade te fynkam.Hulle het eers al die koeëlgate met wit plakkers, wat soos pyltjies lyk, gemerk en daarna foto's van die koeëlgate geneem

Twee dood, ses gewond, 58 koeëlgate.

Dit was die somtotaal van gister se skietvoorval in Blue Downs.

Een van die gewondes is die bestuurder van die Quantum-minibus wat werknemers van McDonald's vervoer het.

Dié bussie was op pad om die mense, almal werknemers van die McDonald's-tak in Kuilsrivier, by hul onderskeie wonings ná hul nagskof af te laai.

Twee van die werknemers, 'n man en 'n vrou, het in die koeëlreën gesterf.

Benewens die bestuurder is vyf ander werkers gewond.
Die bestuurder van die Quantum-minibustaxi het gister gesê hy was gelukkig om net 'n vleiswond op te doen

Die bestuurder was gisteroggend kort ná 09:00 nog op die toneel waar sy minibustaxi tot stilstand gekom het.

Sy hemp was vol bloedspatsels en sy 'n bobeen swaar verbind.

Drie van die voertuig se vier bande was papgeskiet.

Altesaam 26 koeëlgate is op die agterste gedeelte van die minibus getel. Ses daarvan is deur die agterste venster.

Aan die linkerkant van die voertuig het forensiese beamptes van die polisie 14 koeëlgate met wit plakkertjies gemerk.

Nog 12 koeëlgate is aan die regterkant van die voertuig getel. Vier hiervan is deur die deur en venster aan die bestuurder se kant.

Die bestuurder - wat nie sy naam wou bekend maak nie - het gesê hy was gelukkig dat hy net 'n vleiswond aan sy bobeen opgedoen het.

Hy het gesê dit was kort ná 00:30 toe hulle verby die Engen-Vulstasie in Hindleweg, Blue Downs, gery het.

Skote het vanuit die niet op hulle neergereën.Daar was geen loeiende blou ligte of sirenes nie, ook geen mondelinge waarskuwing nie.

Hy het aangehou ry het omdat daar al voorheen in daardie omgewing pogings was om sy taxi te kaap. Sy passasiers was histeries en hy wou net probeer om by 'n polisiekantoor uit te kom.

Net anderkant die ingang na Regulusstraat, nog steeds in Hindleweg, het die minibus tot stilstand gekom. Drie van sy bande was papgeskiet.

Dit was toe eers dat die polisie met hulle gepraat het, het die bestuurder vertel.

Links en links onder: Forensiese beamptes was met Die Burger se aankoms gister op die toneel in Hindleweg nog besig om die minibustaxi vir leidrade te fynkam. Hulle het eers al die koeëlgate met wit plakkers, wat soos pyltjies lyk, gemerk en daarna foto's van die koeëlgate geneem

"Ek het aan hulle gesê ek vervoer werknemers van McDonald's, maar hulle wou niks hoor nie. Daar was tussen sewe en agt voertuie, met meer as 15 polisiebeamptes wat almal hul vuurwapens op die Quantum gerig gehou het. "

Volgens die bestuurder is hy aangesê om uit die taxi te klim en op die grond te gaan lê. Sy passasiers, meestal vroue, wou nie uit die bussie klim nie en hy het die polisie gevra of hy om die bussie kan loop om die deur oop te maak.

"Eers toe die vroue begin uitklim en nadat hulle die agtste vrou getel het, het hulle blykbaar hul fout besef."

Hy het gesê die polisiebeamptes het net daar omgedraai, in hul voertuie geklim en weggejaag.

"Daar was geen verskoning, geen 'ons is jammer' nie. . . Hulle het nie eens die ambulans gebel nie. "
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/polisie-bel-nie-eens-ambulans-20160314

■ Polisie skiet weer verkeerdes
Wes-Kaapse polisiebeamptes het Maandag vir die tweede keer binne drie weke na bewering onskuldige mense doodgeskiet.

Dié keer was die twee slagoffers werknemers van die kitskosrestaurant McDonald's se tak in Kuilsrivier wat ná hul aandskof op pad was huis toe. Vyf is gewond.

In die eerste voorval, op Woensdag 24 Februarie, is Phumeza Fudumele, 'n werknemer van die Nando's-tak in Park- land doodgeskiet en Zanele Dineka in die been gewond toe die polisie na bewering geskiet het op die Toyota Avanza wat hulle en ander werkers vervoer het.

Die voorval het in Dunoon plaasgevind.

Die polisie het in daardie stadium gesê die Avanza se beskrywing het ooreengestem met 'n voertuig wat vroeër die dag betrokke was by 'n kitsbank wat opgeblaas is.

Maandag het die polisie die Quantum-minibustaxi wat die werknemers van McDonald's vervoer het na bewering verwar met 'n ander Quantum-minibus waarvan die insittendes Maandagoggend vroeg die Caltex-Vulstasie in Grovestraat, Kuilsrivier, beroof het.

Die polisie het volgens inligting van polisiebronne wat rowers se Quantum glo voorgelê, maar die rowers het, ten spyte van 'n wilde oor-en-weer-skietery, daarin geslaag om weg te kom.

'N Man wat naby die Vulstasie woon, het gesê hulle het Maandagoggend meer as 40 geel kegels getel waar die polisie die koeëldoppies in die pad gemerk het.

Die man, wat nie sy naam wou noem nie, het gesê die skietery het kort ná middernag begin.

Die pad tussen die Vulstasie en die Kuilsrivier-stasie was Maandagoggend 'n kort rukkie vir verkeer gesluit.

Die polisie se jaagtog agter die rowers se bussie het hulle glo na Hindleweg, Blue Downs, gelei, waar hulle na bewering gedink het die Quantum met die McDonald's-werknemers is die een wat by die rooftog betrokke was.

Die bestuurder van die minibus het Maandag gesê die polisie het sonder enige waarskuwing op sy minibus begin skiet. Dit was toe reeds omstreeks 00:30.

Hy het probeer wegjaag omdat hy gedink het dat dit 'n kapingspoging is. Hy het uiteindelik net na die afdraai na Regulasstraat, nog steeds in Hindleweg, wat minibustaxi tot stilstand gebring. Drie van sy vier bande was papgeskiet.

Hyself het 'n vleiswond aan sy linkerbobeen gehad.

Twee van sy passasiers, 'n man en 'n vrou, is doodgeskiet en vyf ander passasiers is beseer.

Lt.kol. Andrè Traut, 'n provinsiale polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig en gesê die ondersoek is deur die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) oorgeneem.

Dan Plato, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, het die voorval veroordeel en gesê hy is bekommerd oor die oordadige gebruik van geweld deur die polisie waar lede van die publiek betrokke is.

"Dit is die tweede voorval binne weke waar die polisie na bewering op onskuldige mense skiet omdat hul identiteit glo verwar is.

"Daar is baie vrae, vrae wat nie onbeantwoord mag bly nie," het hy gesê.

Robbie Raburabu, Opod-woordvoerder, het bevestig dat hulle die voorval ondersoek. Hy het gesê die polisie het wel die taxi gekry wat hulle aanvanklik gejaag het.

Twee mense in dié taxi is doodgeskiet. Drie ander mans word nog gesoek.

Greg Solomon, uitvoerende hoof van McDonald's in Suid-Afrika, het die voorval betreur.

Hy het gesê hulle is geskok en baie hartseer oor die verlies van twee van hul werknemers en die beserings van vyf ander.

Berading en ondersteuning sal aan al die familielede van die oorledenes, aan die beseerdes en aan al die ander personeellede in die voertuig, asook ander personeel verskaf word.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/polisie-skiet-weer-verkeerdes-20160314

Watch "South African Police in training 



Watch South African Police "Captain" in training 



I live in a wonderful world short-changed by ANC skin-based policies of AA BEE BBBEE AA PP quotas & representivity ....

#BringBackTheWhitePeople: 96 percent of all the so-named 'White" South Africans are barred from the job-market in South Africa under the ANC's more than 115 anti-white racelaws. Afrikaner children, children, pensioners and adults suffer from this deliberate policy of barring their wage-earners from jobs, and many of these families hide themselves away in tiny squatter camps in South Africa. They have no right to work, no rights to earning an income and no rights to get food-aid from charities: we are in desperate need of donations for food, vegetables, clothing, baby clothes, medicine, blankets and tents. The ANC government does not help: in fact the ANC-regime has also made laws which prohibit private and public charities and donor-charities from helping whites If they do, the ANC will cancel their non-profit registration with the government. More than 15-million black poor people get help from the government and from private charities in South Africa. But only very few charities dare to donate to help these Afrikaner squatters because of their fear of this law. Foreign charities and private donors are free to chose where they can send their money and their aid in South Africa This is a very desperate situation please help. We need assistance

#StopWhiteGenocideInSA