(Jwplayer)

March 30, 2016

Describing any positive aspects of 'APARTHEID' can land South Africans in jail under new 'hatecrimes law'...

How do you described APARTHEID positive?...  Does that mean for telling the truth about APARTHEID, you will now end up in jail? 
Will the 'NEW' Anti-Racism Law be South Africa's most racist law ever against whites?

Verheerliking  van  apartheid  kan tot tronkstraf  lei
Die burgerregte-organisasie,  AfriForum,  het  gesê  die  ANC se voorgestelde  Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak voldoen aan dieselfde basiese elemente as wat die ANC in die 1970’s teen apartheid aangevoer het om dit tot ʼn misdaad teen die mensdom te verklaar. Volgens Afriforum is die besonderhede van die wetsontwerp nog nie bekend nie, maar die ANC het  reeds laat blyk die wetsontwerp se doel is om “rassisme of enige handeling wat apartheid verheerlik”  te  kriminaliseer  en  gevangenisstraf  daarvoor  op  te  lê. Ernst  Roets,  adjunk-uitvoerende  hoof van AfriForum, het gesê rassisme is soos ʼn kanker wat indruis  teen  vreedsame naasbestaan, wedersydse erkenning en sosiale samehang en moet beveg word. “As mense egter links en regs in die tronk gegooi word, gaan dit hierdie land beslis nie nader aan ʼn oplossing bring nie,”  het Roets gesê. Roets het verduidelik  dat die ANC se verklaarde doel met die wetsontwerp byna woordeliks strook  met die teks van die Wet op die Onderdrukking van Kommunisme, wat in 1950 deur die Nasionale  Party (NP) aangeneem is. Hierdie wet en die toepassing daarvan, was een van die grootste  beweegredes waarom apartheid gedurende die Koue Oorlog tot ʼn misdaad teen die mensdom verklaar is. “Die  Wet op die Onderdrukking van Kommunisme het die bevordering van kommunisme gekriminaliseer  en  die  verheerliking  daarvan  kon  tot tronkstraf  lei.  Die  wet  is  volgens  die  ANC ook gebruik  om kritici  van die regering se politieke  program  te snoer. Die NP-regering het aangevoer hulle  doen die regte ding, aangesien hul bedoelings suiwer was en kommunisme boos is.” Roets het gesê die ANC se wetsontwerp wil die bevordering van apartheid kriminaliseer en die verheerliking  daarvan  kan  tot tronkstraf  lei.  “Hierdie  wet  sal  ongetwyfeld  ook  aangewend word om kritici van die regering se politieke program te snoer. Ook hier sê die ANC dat hulle die regte ding  doen, omdat hulle bedoelings suiwer en apartheid boos is.”
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/verheerliking-van-apartheid-kan-tot-tronkstraf-lei/

ALSO READ:

Die ANC wil Rassiste Tjoekie toe stuur. Op die oog af is daar seker niks fout daarmee nie, maar in die Suid-Afrikaanse...
Posted by Sunette Bridges News Page on Monday, 28 March 2016



The ANC has proven repeatedly that it is unable or unwilling to address gross racism in its own ranks. Various examples have already been given. If racist commentary is indeed declared a crime for which imprisonment can be imposed and it is applied consistently, a number of prominent government officials, including cabinet ministers, would have to be imprisoned.

The ANC has also made known its distorted perception about minority rights when President Zuma declared in Parliament: “We have more rights because we are the majority. You have less rights because you are a minority


Will the 'NEW' Anti-Racism Law be South Africa's most racist law ever against whites?

WATCH:

#StopWhiteGenocideInSA