(Jwplayer)

March 20, 2016

#FarmMurder: UPDATE: A farmer in Bergville was attacked & shot dead by blacks on his farm. The farmer's family were also brutally assaulted during the attack. NOTHING ROBBED, NO ARRESTS MADE!!!


KZN-boer doodgeskiet toe hy gaan rook

’n Boer van Bergville in KwaZulu-Natal is Saterdag in raaiselagtige omstandighede op sy plaas doodgeskiet.

Polisiewoordvoerder lt. Nqobile Gwala het gesê polisielede het hul gehaas na die Tipperary-plaas om ’n skietvoorval te ondersoek.

“Die 46-jarige boer wat bloot as mnr. Vickers geïdentifiseer is, is doodgeskiet. Blykbaar het hy ’n sigaret buite gaan rook toe hy deur twee mans aangeval is,” het sy gesê.

In dié struweling is twee skote afgevuur.

“Twee patroondoppies is op die toneel gevind,” het sy gesê.

Gwala het gesê die ondersoek duur voort, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Ladysmith Gazette het berig die boer se gesin is ook tydens die aanval aangerand.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/kzn-boer-doodgeskiet-toe-hy-gaan-rook-20160320

#StopWhiteGenocideInSA