(Jwplayer)

March 14, 2016

#FarmMurder: UPDATE: Nico Ras was shot twice in the stomach & once in the back by eight armed black attackers on Friday night

When Nico Ras went into his bedroom, his 1-year-old son saw his bloodied form and knew his father was hurt.

“Pappa eina [Daddy ouch],” little Dean said to his 31-year-old father.  

Ras’s last words to his wife, Antoinette, were: “Honey, I love you.” He later died in Kalafong Hospital.
GENOCIDE VICTIM: Nico Ras (31) with his son Dean
Antoinette Ras speaking to interviewers about the brutal murder
#StopWhiteGenocideInSA
Bendes BARBARE! 8 op 'n slag, gewapen en reg om te moor! 

Kameeldrift-Wes is behoorlik onder beleg en dit wil voorkom of dit deel is van 'n georganiseerde poging om die grond daar te gryp. Dit is noodsaaklik dat hierdie gemeenskap die veiligheidsvergaderings moet probeer bywoon en hulle het hulp nodig. 

Hierdie berig breek my hart... 

(News 24)

'Pappa eina' – little boy’s last words to dad after attack

When Nico Ras went into his bedroom, his 1-year-old son saw his bloodied form and knew his father was hurt.

“Pappa eina [Daddy ouch],” little Dean said to his 31-year-old father.  

Ras’s last words to his wife, Antoinette, were: “Honey, I love you.” He later died in Kalafong Hospital.

He had been shot twice in the stomach and once in the back.

The incident occurred on Friday night when eight armed suspects broke into a house on a smallholding in Kameeldrift West, Pretoria. Three families live in the house. Nico and JJ Venter were shot in the attack.

Antoinette said the attackers first hit Venter and his fiancée, Marlice Jacobs, in their room at about 23:00.

Jacobs was starting to doze off and the couple’s 4-year-old daughter, Abigail, was asleep when Venter saw the gang through the bedroom window.

"Here, liefie. Here, liefie. Hier is die kak nou [Lord, love. Lord, love. Here is the shit now],” screamed Venter. He grabbed a knife while Jacobs hid Abigail behind the bedroom door.

Meanwhile, Nico was standing outside smoking. The gang beat him with the butt of a handgun.

Jacobs said there were many shots, more than 20. She said the assailants tried to enter the room when they heard Venter trying to call the police.

They shot Venter twice in his back. The attackers then tried to break down the bedroom door while firing several shots into the room.

The gang then moved onto the Ras family. While the injured Nico was lying outside on the grass, one of the attackers broke a window and climbed inside.

Antoinette grabbed her pepper spray and began spraying him. The attacker, armed with a screwdriver, then ran off with the others.

Among the items stolen were Nico and Antoinette’s cellphones. Jacobs believes the gang came “to kill. They didn’t come to steal”.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1003657286369872&id=625786784156926&fs=0


Toe Nico Ras (31) met sy bebloede lyf by die kamer inkom het, het sy eenjarige seun geweet hy het seer.

“Pappa eina,” het Dean aan sy pa gesê.

Antoinette (36), Ras se vrou, sê sy laaste woorde aan haar was: “Engel, ek is baie lief vir jou,” voordat hy later in die Kalafong-hospitaal dood is.

Nico is twee keer in die maag en een keer in die rug getref.

Agt gewapende aanvallers het Vrydagaand op ’n meenthuis op ’n hoewe in Kameeldrift-Wes, Pretoria, toegeslaan. Drie gesinne woon in die meenthuis. Nico en JJ Venter (25) is geskiet.

Antoinette sê die aanvallers het eerste op Venter en sy verloofde, Marlice Jacobs (22), se kamer toegeslaan. Dit was omstreeks 23:00.

Jacobs was besig om in te sluimer en hul dogter, Abigail (4), was aan die slaap toe Venter die aanvallers deur die kamervenster sien.

“Here, liefie. Here, liefie. Hier is die k*k nou,” het Venter geskreeu. Hy het ’n mes gegryp, terwyl Jacobs Abigail agter hul kamerdeur ingeskuif het.

In dié tyd het Nico buite gestaan en rook. Die bende het hom met die kolf van ’n handgeweer geslaan.

Volgens Jacobs was daar “hel baie” skote – sy raam meer as 20. Sy sê die aanvallers het by die kamer probeer inkom toe hulle hoor Venter probeer die polisie bel.

Venter is deur die kamervenster links onder in die rug geskiet en die skoot is aan die regterkant van sy rug uit.

Die aanvallers het die kamerdeur probeer oopstamp en die bed agter die deur stukkend geskiet. Die aanvallers het toe na die Ras-gesin se kamer beweeg.

Terwyl die gewonde Nico buite op die gras gelê het, het ’n aanvaller een van die vensters oopgebreek en ingeklim.

Antoinette het pepersproei na hom gespuit. Die aanvaller, wat gewapen was met ’n skroewedraaier, het saam met die ander rowers gevlug.

Nico en Antoinette se selfone is gesteel. Jacobs glo die aanvallers het gekom “om dood te maak. Hulle het nie gekom om te steel nie”.

Kapt. Thomas Mufumadi, polisiewoordvoerder, sê die polisie het vyf haelgeweerpatroondoppies en een 9 mm-patroondoppie op die toneel gevind. Niemand is in hegtenis geneem nie.

Donderdag was daar binne 3 km van Vrydag se aanval nog twee gewapende rooftogte.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/pappa-eina-toe-sterf-hy-20160313?ref=Whatsapp

ALSO READ:
Murder: poor-white Afrikaner dad Nico Ras 34; housemate J.J. Venter critically injured: 8 blacks with shotguns just walked in, shot the poor whites



#StopWhiteGenocideInSA