(Jwplayer)

March 20, 2016

Video: #FarmMurder: UPDATE: Lucky Ncube, a black Zimbabwean, who was illegally in the country, pleaded guilty to Van Deventer's murder in March last year

GENOCIDE VICTIMS: Jakes van Deventer (MURDERED)
Jakes van Deventer a father of Bela-Bela (Warmbaths) died last year after being attacked & stabbed 21 times with knives's & screwdrivers
&
Monique de Souza (SURVIVES) Van Deventer's fiance, her fingers were broken as she fiercely fought back against the five black attackers 
#StopWhiteGenocideInSA

Moordenaar van Bela-Bela-jagter beken skuld
‘n Pa van Bela-Bela (Warmbad) wat verlede jaar dood is nadat hy 21 keer met messe gesteek is, se een vermeende moordenaar sê hy en vier makkers het Jakes van Deventer (35) aangeval omdat hulle geld wou hê om ‘n taxi na Pretoria te neem.
Lucky Ncube, ‘n Zimbabwiër, wat onwettig in die land is, het verlede week in die rondgaande hooggeregshof in Modimolle (Nylstroom) skuld beken op Van Deventer se moord in Maart verlede jaar.
Monique de Souza (29), Van Deventer se verloofde, het van haar vingers gebreek soos sy verbete teen die vyf aanvallers geveg het.
Van Deventer se dogtertjie uit ‘n vorige huwelik (toe vier jaar oud) was in ‘n kamer in die huis. Sy het wakker geword en op die bloedbad in haar pa se kamer afgekom.
“Oom, jy moenie my pappa seermaak nie,” het sy vir die aanvallers gesê.
Ncube het ook skuld beken op aanklagte van huisbraak en gewapende roof met verswarende omstandighede.
Die Pos, ‘n plaaslike koerant, berig Ncube het getuig vier van sy makkers, Knowledge Matshesa, Themba Ncube, Edmore Munanga en Prince Khuzwayo, was glo ook by die wrede aanval betrokke.
Hulle het ‘n groot slagmes en Okapi-messe by hulle gehad waarmee hulle Van Deventer, ‘n professionele jagter, aangeval het.
De Souza het ná die aanval vertel hoe Van Deventer se bloed tot teen die plafon gespat het.
Hulle babaseun, ook Jakes, het vreeslik gehuil.
“Belowe my jy sal mooi na ons kinders kyk,” was van die laaste woorde wat Van Deventer aan De Souza gesê het voor hy dood is.
De Souza het ter strafverswaring getuig dat sy nie meer as skoonheidstegnikus kan werk nie omdat sy die drie vingers wat tydens die aanval gebreek is, nie behoorlik kan gebruik nie.
Die Pos berig Ncube het ter strafversagting getuig hy het in armoede in Zimbabwe grootgeword.
Hy het na Suid-Afrika gekom om ‘n beter lewe te hê, maar hy kon nie werk kry nie en het stukwerk in die gebied waar Van Deventer gewoon het, gedoen.
Ncube word Donderdag in die Limpopo-hooggeregshof in Polokwane gevonnis.
Sy vier medebeskuldigdes se verhoor is tot Augustus uitgestel.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/moordenaar-van-bela-bela-jagter-beken-skuld-20160320


ALSO READ:
■ #FarmMurder: UPDATE: Court case to start this week for the 5 black terrorists after Afrikaner man, Jakes van Deventer, 35, was stabbed to death with a knife and a screwdriver at his farm in Warmbaths

Genocide Victim: Jakes van Deventer, 35, was stabbed at least 21 times with a knife and screwdriver


Black on White Genocide in South Africa
#StopWhiteGenocideInSA