(Jwplayer)

April 23, 2016

ANOTHER #MURDER: Afrikaner elderly woman's, Alice Snyman (65) body found by her domestic worker at home in Flora Gardens

#StopWhiteGenocideInSA


Bejaarde vrou se lyk vanoggend deur bediende gevind

Vanderbijlpark Polisie en Afriforum buurtwag lede is vanoggend 10:30 na ‘n toneel geroep nadat Alice Snyman (65) se bediende en Snyman se buurman…

Vanderbijlpark Polisie en Afriforum buurtwag lede is vanoggend 10:30 na ‘n toneel geroep nadat Alice Snyman (65) se bediende en Snyman se buurman, haar lewelose liggaam in haar huis in Flora Gardens gevind het.

Nadat spore wat na die veld in lei in die rigting van Alex Roadhouse gevind is, het die manne op die toneel Snyman se motor sleutels in die veld opgetel. Wat gebeur het is nog onduidelik en voorlopige aanduidings is dat sy gewurg was.

Alice Snyman se enigste dogter woon in Botswana en is reeds in kennis gestel van die voorval.
http://vaalweekblad.com/8289/bejaarde-vrou-se-lyk-vanoggend-deur-bediende-gevind/#.VxtrW3m2COo.facebook

#StopWhiteGenocideInSA