(Jwplayer)

April 3, 2016

#FarmAttack: Afrikaner man, Frans van der Linde jnr reported shot in the arm and leg on his farm near Bessiesvlei between Lichtenberg and Sannieshof, North West

#StopWhiteGenocideInSA


Sun-03-Apr-16 (13H43) Frans van der Linde jnr reported shot in the arm and leg on his farm near Bessiesvlei between Lichtenberg and Sannieshof, North West. Frans tried to drive to help but passed out along the way and his vehicle came to a  stop. Approximately 60 local framers responded to the incident and tracker dogs as well as a light aircraft were called in to follow up on the suspect who was known. The follow up closed off the area leading to Bessiesvlei which was 3.15Km from the incident ensuring the suspect could not between the local community. Suspect had left the area and the search was suspended at around 17:40. At 17:55 the suspect pointed his weapon at a local farmer who called in for help and 20 local farmers cornered him and surrounded him in about 8 km from the scene. The Police arrived at this point and the suspect was handed over to them unhurt and in possession of the weapon used to shoot Frans. Frans was moved to the hospital in Lichtenberg and is in a stable condition (NW, Ngaka Modiri District, Ditsobotla Municipality, Bessiesvlei area)

Plaasaanval!!! Biesiesvlei Noord Wes. Ons wag vir nog inligting. Sopas inligting ontvang van n plaasaanval naby Biesiesvlei. Frans van der Linde is geskiet. Een verdagte,gewapen, te voet gevlug in die lande in. Boere agter hom aan.Geen inligting verder beskikbaar

Ons het vanmiddag 13:43 die boodskap gekry dat Frans van der Linden jr geskiet is. Hy was gewond en het alleen probeer om by hulp uit te kom in Biesiesvlei. Hy het egter sy bewussein verloor en sy voertuig het aan die oorkant van die pad tot stildtand gekom
Toe ons die boodsap kry was hy al reeds afgevoer per ambulans. Daar het dus al amper 'n 30minute na uur verloop. Ons het bitter min inligting gehad en het uitbeweeg en area toe gemaak. Maklik 60 boere het kom help. Ons hoof fokus was om te keer dat die persoon te voet Biesiesvlei beryk nie. Sowat 3.15km weg.
Dalk was dit juis die rede dat die persoon skuins verby Biesiesvlei is oppad na Lichtenburg.
Die persoon was te voet die mielieland in na die skietvoorval. Die aanduiding was dat hy alleen was.
Frans het met sy honde gekom en vliegtuie het ook kom help.
Ons het vanaf die slagoffer se familie 'n foto en naam van die verdagte gekry. Ongelukkig was inligting skaars omdat Frans nie in staat was om te praat nie.
Ons kon geen duidelike spoor kry om te volg nie.
17:40 het ons ontrek omdat dit duidelik was dat die verdagte voor ons aankoms reeds uit die area is.
Ons het as mense vergader om die optrede te bespreek. Daarna het meeste mense ontrek en het die leiers van die omgewing se groepe verder gesels.
17:55 het ons inligting gekry dat die verdagte opgemerk is nadat hy sy wapen probeer trek het op een van die boere wat ook opgetree het. Die boer was paraat en het ons onmiddelik laat weet en die verdagte dopgehou.
Dit was op die Keerom grondpad. Sowat 5km vanaf Biesiesvlei soos die kraai vlieg en 8km vanaf die toeneel. 1km vanaf die Biesiesvlei Lichtenburg.
Ons kon vinnig reageer en was binne minute by die plek sowat 8 km padlangs vanaf Biesiesvlei . Die verdagte het in 'n bos weggekruip. Hy is deur die ong 20 boere omsingel. Ons het inbeweeg en hom aangekeer.
Die polisie het opgedaag op daardie oomblik en die verdagte is SONDER beseerings oorgeneem. Die vuurwapen is deur die verdagte uitgwys en is gekry.
Die optrede van die Boere was professioneel en het duidelik met mekaar gepraat tydens die arrestasie...
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1126615330716337&id=1032912406753297&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA