(Jwplayer)

April 28, 2016

ILLEGAL ARREST: Man arrested for using force to track down black thief after catching thief red handed stealing from his home

Mark Yaffe het die foto van homself by die Pretoria-Noord-polisiekantoor Woensdag op sosiale media gedeel. Foto: Verskaf
GENOCIDE VICTIM: Mark Yaffe shared a photo of himself at the Pretoria North police station on social media on Wednesday
#StopWhiteGenocideInSA

Mark Yaffe het die foto van homself by die Pretoria-Noord-polisiekantoor Woensdag op sosiale media gedeel

Man gearresteer na hy boef betrap en vang

’n Man is oornag in ’n polisiesel in die noorde aangehou nadat hy glo ’n booswig getakel het oor gesteelde items in sy besit.
Mark Yaffe is Woensdagmiddag sonder rede toegesluit, vertel sy ma Ann Labuschagne.
“Ons wag nog steeds dat hy vrygelaat word.”
Yaffe het Woensdag op sosiale media vertel dat hy en ‘n buurman ’n dief agterna gesit het wat items uit sy erf gesteel het.
Yaffe het die vlugteling in Abercombiestraat platgeduik om hom tot stilstand te bring.
Sy ma sê: “Die dief het nog die ‘speakers’ (luidsprekers) wat hy gesteel het by hom gehad en Mark het hom na die polisiekantoor gevat.”
Labuschagne en ander familielede was Donderdagoggend by Pretoria-Noord se landdroshof om te sien wat met Mark gebeur.
“Ons sit by die hof al vanaf 07:00 en Mark se klein kindertjies is al huilerig en moeg gewag,” sê Labuschagne.
Sy sê haar seun is die vorige dag in hegtenis geneem nadat die verdagte dief hom aangekla het van aanranding.
Sy sê Yaffe is in dieselfde polisiesel as die klaer toegesluit.
“Ons weet Mark het hom nie aangerand nie. Hy het slegs hom tot stilstand gebring na die dief probeer weghardloop het,”sê Labuschagne ontstoke.
“Ons gaan beslis hierdie saak verder vat teen die staat.”
Labuschagne bedank mense wat ingespring het om selfs van die kostes vir ’n prokureur te help dra.
’n Woordvoerder vir Pretoria-Noord se polisiekantoor was nie onmiddelik beskikbaar vir kommentaar nie.
http://rekordnorth.co.za/73916/man-in-aanhouding-na-hy-boef-takel/
#StopWhiteGenocideInSA