(Jwplayer)

May 12, 2016

ANOTHER #FarmMurder: Police put up R10'000 reward to catch the killers of Ivy Hobbs, who was stabbed to death on her farm; NOTHING WAS STOLEN during the attack

Ivy Hobbs (68) was brutally murdered on a farm near Patensie on 23 January. She was the day alone at home on the farm when she was attacked by an unknown number of black attackers and stabbed to death with a sharp object....Patensie detectives are offering a reward of up to R 10 000 for information which may lead to the arrest
#StopWhiteGenocideInSA
Die Oos-Kaapse polisie bied ʼn beloning aan vir enige persoon met inligting  wat  kan  lei  tot  die  inhegtenisneming  van  die moordenaars van ʼn 68-jarige vrou. Ivy  Hobbs is op 23 Januarie wreed op ʼn plaas naby Patensie vermoor. 

Lt.  Gerda Swart, woordvoerder van die polisie, het gesê Hobbs was die dag alleen tuis op die plaas Oorlogspoort toe sy deur ʼn onbekende aantal aanvallers oorval en met ʼn skerp voorwerp doodgesteek is. 

Haar familie het die aand omstreeks 22:45 op haar liggaam afgekom. Volgens Swart is niks tydens die aanval gesteel nie

Swart het gesê die polisie kon nog nie daarin slaag om verdagtes te identifiseer wat by die moord betrokke was nie. ʼn Beloning van R10 000 word aangebied vir enige persoon wat meer inligting oor die saak kan verskaf. Inligting  kan  by  ao.  Johannes Noeth op 082 510 4419 of 042 283 8419 of by SAPD Crime Stop by 08600 10111 aangemeld word.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/patensie-plaasmoord-beloning-aangebied-vir-inligting/

#StopWhiteGenocideInSA