(Jwplayer)

May 31, 2016

ANOTHER #MURDER: the body of Afrikaner estate agent, Hanle Lategan has been found - search is over - she was murdered

AFRIKANER ESTATE AGENT: 
Hanle Lategan 
MURDERED
Police suspect estate agent’s body has been found
She was fully clothed and not tied up
The crime scene in Elandsvlei.
#StopWhiteGenocideInSA
■ West Rand Cluster:  Randfontein - 
BODY OF FEMALE FOUND BY PASSERSBY

This morning at 06:45 a passing motorist was stopped by school children. He was told that they saw the body of a person in the veld. 

The SAPS investigated and found the body of a female in the wetlands next to a stream. 

The body fits the description of a lady who went missing yesterday. 

On 2016/05/30 at 18:00 a 52 year old estate agent, Hanle Lategan went missing in Krugersdorp. Investigation was conducted and the lady's vehicle was found in front of Krugersdorp Private Hospital. 
There was an attempt to withdraw money from her bank account in Krugersdorp. 

The family will be required to do an identification to confirm that this is the missing lady. 

Issued by Capt Appel Ernst. SAPS Randfontein Communication.

#Missing #Share URGENT - SOCIAL MEDIA IS POWERFUL-YOUR SHARE WILL MAKE A DIFFERENCE

BOLO: Green Opel Corsa 2 Door old shape
REG: TGS 883 GP
It is believed that this vehicle may be linked to an abduction / disappearance

MISSING ESTATE AGENT - WEST RAND - GP: 

#HanleLategan of #Remax Masters appears to have been abducted around 18h00PM last night. 

She called her 6PM viewing appointment in Rant en Dal to advise that she may be late as she was traveling with her 'clients' (who now appear to have been her abductors), & they wanted to pick up their child en route. 

Her phone was subsequently turned off. 

An attempt was made to withdraw money using her bank card at 18h37PM

Her Silver Hyuandai i10 was found in front of Krugersdorp Private Hospital

GP, WEST RAND
https://facebook.com/story.php?story_fbid=904749139651442&id=777851012341256

■ BREAKING NEWS: Police suspect estate agent’s body has been found
She was fully clothed and not tied up
37 mins ago
The crime scene in Elandsvlei.

Police suspect the body of the missing estate agent, 52, has been found alongside a stream on a farm in Elandsvlei early on Tuesday morning.

With the Herald‘s arrival at about 9.30am, the scene was swamped by police.

Captain Appel Ernst, Randfontein Police spokesperson told the Herald on scene, “We have a suspicion it is the missing estate agent. We are waiting for family to identify the body. We are looking at all possibilities as it could be linked to the boot murders.

“School pupils came across the body early this morning. Her body was found dumped. She was fully clothed and not tied up.

“She had to be at an appointment in Krugersdorp at about 6pm. She informed the person she would be a little late.”
https://facebook.com/groups/1493101444352946?view=permalink&id=1604690763194013

ALSO READ:
Krugerdorp police are hunting the killers of Anthony Scholefield, 64 and Kevin McAlpine 29, found in their carboots 3km from one another. 
Two naked men's bodies wrapped in plastic sheeting and dumped in two car-boots...

ALSO READ:
■ Another MISSING Afrikaner woman in Krugersdorp, one body found
Afrikaner student, Shannon Lombard MISSING since last week
#StopWhiteGenocideInSA

BREKENDE NUUS: Nog 'n vrou van Krugersdorp word vermis. Missing Children SA doen ’n beroep op mense om enige inligting oor die 19-jarige Shannon Lombard by hulle of die polisie in Krugersdorp te rapporteer.

Lyk dié van vermiste eiendomsagent
Kapt. Appel Ernst van die Randfontein-polisiekantoor het bevestig dat die lyk wat Dinsdagoggend  langs ’n waterstroom gevind is, dié van Hanle Lategan is.
Lategan het Maandagaand verdwyn nadat sy 'n kliënt sou ontmoet het. 
Volgens Glenn Norton, Lategan se werkgewer by Remax, was sy Maandagaand op pad om ’n huis vir ’n kliënt te wys.

Norton sê sy het glo by die hospitaal parkeer omdat die huis baie naby aan die hospitaal was.

“Die geslotebaantelevisie wys hoe sy deur twee mans oorval word wat haar na bewering gedwing het om geld by die hospitaal te trek. Nadat sy die geld getrek het, het die mans haar glo forseer om in 'n groen Corsa te klim. Hulle het toe met haar weggery,” sê Norton.

11:26
Shannon Lombard van Krugersdorp is sedert verlede week vermis.
’n Jong vrouestudent Shannon Lombard (19) het verlede week, 27 Mei, vermis geraak toe sy op pad was van haar huis na die Checkers in Noordheuwel, Krugersdorp.
Sy is glo ’n student in kriminologie.
Missing Children SA doen ’n beroep op mense om enige inligting oor Lombard by Missing Children SA of die polisie in Krugersdorp te rapporteer.
Die polisie het Dinsdagoggend in 'n verklaring gesê 'n lyk is in 'n vleiland langs 'n waterstroom gevind. Volgens die verklaring lyk dit asof dit Lategan is. Hanle Lategan (59) is Maandagaand as vermis aangemeld.

10:45
Die lyk van die eiendomsagent van Krugersdorp Hanle Lategan wat Maandagaand vermis geraak het, is vermoedelik Dinsdagoggend langs ’n waterstroom gevind.
Volgens ’n verklaring van die polisie het ’n groep skoolkinders Dinsdagoggend 06:45 ’n motoris gestop om hom in te lig dat hulle ’n lyk in die veld gevind het.
“Die polisie het die saak onmiddellik ondersoek en die liggaam van ’n vrou in ’n vleiland langs ’n waterstroom gevind,” lui die verklaring.
Luidens die verklaring lyk dit asof dit Lategan is. 
Lategan (52) het Maandagaand om 18:00 in Krugersdorp verdwyn.
“Haar voertuig is voor 'n Krugersdorp- private hospitaal gevind.”
Verdagtes het probeer om geld uit haar rekening te onttrek.
Die familie gaan later Dinsdag die lyk identifiseer.
Polisie is tans op die toneel waar die lyk van 'n vrou Dinsdagoggend gevind is. Daar word vermoed dat dit die liggaam van Hanle Lategan is. Foto: Krugersdorp News

09:48
Johanna “Hanle” Lategan (52), ’n eiendomsagent, van Krugersdorp, is vermis nadat sy Maandagaand 'n kliënt sou ontmoet.

’n Vrou van Krugersdorp word vermis nadat sy die laaste keer gesien is toe sy haar motor Maandagaand buite ’n private hospitaal in Krugersdorp parkeer het.
Johanna “Hanle” Lategan (52), ’n eiendomsagent, sou ’n kliënt in Burgerstraat ontmoet het. Volgens kapt. Appel Ernst van die Randfontein-polisiekantoor het Lategan swart skoene en ’n swart rok met haar Remax-naamplaatjie aangehad. 
“Ons het nog geen inligting ontvang nie, sy word nog gesoek. Haar motor is Maandagaand buite die Netcare Krugersdorp-hospitaal gevind.” 
Dit kom drie dae nadat Kevin Mc Alpine (29) se lyk in ’n swartsak in die kattebak van sy verlate motor in Sivewrightstraat gevind is.
Volgens polisie was hy glo op pad om ’n kliënt te ontmoet. Toe hy laat die aand nog nie terug by die huis was nie, het sy familie sy motor gaan soek. 

Chris Mc Alpine (54) het Donderdagaand die lyk van sy seun, Kevin (29), in die kattebak van Kevin se motor gevind.
Kevin was ’n versekeringsmakelaar by InSHoor in Centurion.
Dit is die tweede versekeringsmakelaar wie se liggaam oor die afgelope paar weke in die Krugersdorp-omgewing gevind is. 
Anthony Scholefield (64), ’n versekeringsmakelaar van Momentum-lewensversekering in Krugersdorp is op 10 Mei ook in die kattebak van sy motor in Premierstraat in Krugersdorp ontdek. 
Volgens Ernst is niemand nog in hegtenis geneem vir enige van die twee voorvalle nie. 
Enigiemand met inligting kan kol. van Staden by 011 951 1097 bel. 
'n Kollega van Johanna "Hanlie" Lategan het die boodskap Maandagaand op Facebook geplaas.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/eiendomsagent-in-krugersdorp-vermis-20160531

#StopWhiteGenocideInSA