(Jwplayer)

May 6, 2016

#MURDER: UPDATE: Black man arrested after Afrikaner elderly man, Paul Swart (87) found brutally murdered at home

Mnr. Paul Swart (86) wat wreed in sy huis vermoor is.
GENOCIDE VICTIM: Mr. Paul Swart (86) who was brutally murdered in his home....
#StopWhiteGenocideInSA
Verdagte aangekeer ná moord op inwoner (87) van Sasolburg
Die polisie in Sasolburg het ná twee maande se speurwerk 'n man vasgetrek weens die moord op 'n bejaarde inwoner.

Paul Swart (87) is die naweek van 27 Februarie in sy huis vermoor. Swart se familie het op sy lyk afgekom toe hulle bekommerd geraak het omdat hul pa nie sy selfoon geantwoord het nie.

Sy grasperk was gedeeltelik gesny en sy vuiste was glo stukkend geslaan soos hy hom teen sy aanvallers verset het.

Swart was bekend daarvoor dat hy 'n weldoener was en hy het gereeld kos aan haweloses gegee.

Lt. Livhuhani Hani sê die Zamdela Trio-taakspan, onder leiding van ao. Marius Engelbrecht, het 'n 34-jarige man in verband met die moord in hegtenis geneem.

'N Videomasjien en selfoon wat aan Swart behoort het, is by die verdagte gevind.

Die man sal Maandag in die hof op Sasolburg verskyn.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/verdagte-aangekeer-na-moord-op-inwoner-87-van-sasolburg-20160505

ALSO READ:
■ #MURDER: Elderly man, Paul Swart (86) attacked by black terrorists then kicked & beaten to death

#StopWhiteGenocideInSA