(Jwplayer)

July 2, 2016

4 Separate #FarmAttack(s): People were attacked by black attackers armed with machetes & firearms at Veekraal, Klipkop, Sandrift & Kameeldrift. No arrests made!


Crocodile Community Forum: Chris - Degenaar: Gewapende roof gisteraand plaas gevind by Veekraal winkel.Groot bedrag kontant is geneem deur 3 verdagtes en waar een verdagte n skoot af gevuur het. Niemand is beseer nie in die aanval nie.

Chris - Degenaar: Plaas aanval op plaas arbeiders in Klipkop,Sandrift en Kameeldrift plaas gevind gisteraand tot vanoggend in die vroee ure. 3 persone is ernstig beseer en 2 matige beserings op gedoen waar die hulle met panga's geslaan is deur die aanvallers. Moonlike leidrade word huidiglik op gevolg. Dankie aan al ons KGBG lede,SAP en PPS se steun en lang ure wat tot daglig voort gesit is.
https://facebook.com/groups/704980489571627?view=permalink&id=1047329948670011

#StopWhiteGenocideInSA