(Jwplayer)

August 1, 2016

ANOTHER #FarmAttack: Farm woman violently attacked & held hostage by black farm worker in her home on Ventersdorp farm

THE MASONIC PLAN IN ACTION 

VIOLENT SOUTH AFRICAN PARADIGM SHIFT TOWARDS GLOBAL COMMUNISM


Boervrou is vir ure op haar plaas aangehou...

Ventersdorp - ‘n Vermeende rower wat die naweek in hegtenis geneem is nadat hy ‘n vrou wat alleen boer op haar plaas by Ventersdorp in Noordwes oorval en beroof het, sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof verskyn.

Polisiewoordvoerder,  Pelonomi Makau, sê twee van die 52-jarige vrou se plaaswerkers het Vrydag omstreeks 18:00 by haar plaashuis opgedaag om haar glo van skape wat teruggevind is te vertel.

Volgens Makau het die slagoffer die deur oopgemaak waarna een van die mans, wat nog nie lank vir haar werk nie, haar gegryp het en in die huis gedwing het. Hulle het haar met ‘n mes gedreig en geld geëis.

Makau sê die twee booswigte het later in die huis ‘n woordewisseling gehad, waarna een van die mans sy makker met ‘n mes in die bors gesteek het. Die beseerde verdagte het in die huis weggkruip, terwyl sy makker die vrou vir ure tot Saterdagoggend aangehou het.

Makau sê die vrou is nie vasgebind nie, maar die man, wat ure lank haar huis deursoek en omgekrap het, het haar met ‘n mes gedreig. Sy het daarin geslaag om weg te hardloop toe die booswig na die toilet is. Sy het met haar motor weggejaag. Die rower het haar in een van haar ander motors agterna gesit.

Makau sê die motor waarin die booswig haar agtervolg het, het sonder brandstof gaan staan en is later sowat 20km buite die plaas verlate gevind. Die slagoffer het na die polisiekantoor op die dorp gery, waarna die polisie saam terug na haar huis is. Die beseerde rower is in die huis gevind en in hegtenis geneem. Hy staan tereg op ‘n aanklag van huisroof.

Makau vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor te bel.

 ‘n Onbekende bedrag geld is gebuit.
http://www.ofm.co.za/article/local-news/189321/ventersdorp-boer-ure-op-haar-plaas-aangehou#sthash.36lJcuBv.dpuf

#StopWhiteGenocideInSA