(Jwplayer)

September 21, 2016

WATCH: Bible Prophecy Experts Believe The Rapture Is Very Near! Here's Why!

Prophecy is God's way of warning ALL Mankind (whom He created) of the grave danger which now lies ahead...
The Bible warns a single generation will see the fulfillment of many extraordinary prophecies, beginning with Israel gathered back into her Land as a nation and regaining her eternal capital Jerusalem for the first time in almost 2,500 years (in 1948 & 1967) ... and ending with the Rapture, the Antichrist, the Apocalypse, Armageddon, and Messiah's Return.  We believe this generation is alive today.  To challenge this statement, learn what the Bible says, diligently study the news, and then study your history books (to see if these things have or even could have happened before), pray for wisdom, and then carefully consider the mathematical probabilities of all we are now seeing.  God does not fulfill His prophecies in secret, but so the whole world can see.  Many prophecies are given so we will return to God and draw close to Him before it's too late ... for God promises eternal life in Heaven for ALL who receive it through His promised Messiah (Jesus Christ in English ... Yeshua Ha'Mashiach in Hebrew) who is called "Savior" because He willingly bore all of our sins (and all of our guilt) while suffering and dying for us upon the Cross.  God lovingly "gave" His Son (see Psalm 2) as a Sacrifice (the "Lamb of God") by taking the punishment (which we were to receive) upon Himself ..."once and for all"... in order to save us from the utter darkness, aloneness, and torment of Hell ... and as a "Gift" (of eternal life in Heaven) to all who will receive it by simply placing their faith and their trust in the awesome power of His Death and Resurrection.

He now "stands at the door and knocks" and your eternal destination is determined by your decision to either love, trust, receive, and obey Him ... or to reject, ridicule, or ignore Him.



WANT die wet, wat ’n skaduwee het van die toekomstige weldade, nie die beeld self van die dinge nie, kan nooit deur dieselfde offers wat jaar na jaar gedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie.  Anders sou hulle opgehou het om geoffer te word, omdat die wat die diens verrig, nadat hulle een maal gereinig is, geen bewussyn meer van sondes sou gehad het nie.  Maar in dié offers is daar jaar na jaar ’n herinnering aan die sondes;  want die bloed van stiere en bokke kan onmoontlik die sonde wegneem.  

Daarom sê Hy, as Hy in die wêreld inkom: Slagoffer en spysoffer wou U nie hê nie, maar U het vir My ’n liggaam berei.  Brandoffers en sondoffers het U nie behaag nie.  Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom — in die boekrol is dit van My geskrywe — om U wil te doen, o God.  Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie hê en het U nie behaag nie — wat volgens die wet geoffer word —  het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. 

▶▶Hy neem die eerste weg (wet van Moses by bekeerde sondaars nou regverdige voor GOD) om die tweede te stel (Matteus 5) (Matthew 25: 36-41) = LOVE LOVE LOVE AND LOVE◀ ◀ 

Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, net een maal.  En elke priester staan wel dag vir dag om die diens waar te neem en dikwels dieselfde slagoffers te bring wat tog nooit die sondes kan wegneem nie;  maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit aan die regterhand van God  en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is ’n voetbank van sy voete.  Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.  En ook die Heilige Gees gee aan ons getuienis;  want nadat Hy tevore gesê het: Dit is die verbond wat Ek met hulle sal sluit ná dié dae, spreek die Here verder: 

▶▶Ek sal my wette gee in hulle hart, en in hulle verstand sal Ek dit inskrywe,  en aan hulle sondes en hulle ongeregtighede sal Ek nooit meer dink nie.  Waar daar nou vergifnis van hierdie dinge is, is daar geen offer meer vir die sonde nie.  ◀◀ 

TERWYL ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van Jesus  op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is SY vlees,  en ons ’n groot Priester oor die huis van God het,  laat ons toetree met ’n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van ’n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water.  

Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;  en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor;  en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom. 

Want as ons ▶▶opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie,  maar ’n verskriklike verwagting van oordeel en ’n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.◀◀ 

☆●☆As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie;   hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van die testament waardeur HY geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het? ☆●☆ 

Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die Here sal sy volk oordeel.  Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.  Maar onthou die vorige dae waarin julle, toe julle verlig geword het, ’n groot lydensworsteling deurstaan het,  gedeeltelik omdat julle deur smaad en verdrukkinge ’n skouspel geword het, gedeeltelik omdat julle deelgenote geword het van die wat in so ’n toestand verkeer het.  Want julle het ook saam met MY gevoel in MY boeie, en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself ’n beter en blywende besitting in die hemele het.  Werp dan julle vrymoedigheid, wat ’n groot beloning het, nie weg nie.  Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.  Want nog ’n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie.  

▶▶Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; ◀◀

en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.  Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.
HEBREËRS 10:1‭-‬39 AFR53