(Jwplayer)

April 15, 2017

Heb10:9 He taketh away the ▶first◀ (Law of Moses) that He may establish the ▶second◀ (#LawOfLove 💕 John 13:34-35):




(En met die 1ste nagmaal net voor Hy gevange geneem is om gekruisig te word gee Jesus n Nuwe gebod):
EN toe hy buite was, sê Jesus: Nou is die Seun van die mens verheerlik, en God is in Hom verheerlik. As God in Hom verheerlik is, sal God Hom ook in Homself verheerlik en Hy sal Hom dadelik verheerlik. My kinders, nog ’n klein tydjie is Ek by julle Julle sal My soek, en soos Ek vir die Jode gesê het: Waar Ek heengaan, kan julle nie kom nie — so sê Ek nou ook vir julle. ’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.

JOHANNES 13:31‭-‬35


* We are under the New Covenant.
* Christ has brought His believers into the blessings of the New Covenant now!
(#LawOfLove)



John 19:30: “When Jesus therefore had received the vinegar, He said, It is finished: and He bowed His head, and gave up the Ghost."

"Finished" Greek word: "Teleo": to bring to an end, complete, fulfill...
Short Definition: I end, accomplish, pay
Definition: (a) I end, finish, (b) I fulfill, accomplish, (c) I pay.

HELPS Word-studies
Cognate: 5055 teléō (from 5056 /télos, "consummation, completion") – properly, to complete (consummate), i.e. finish (qualitatively) the necessary process – with the results "rolling-over" to the next level (phase) of consummation. See 5056 (telos).

[This root (tel-) means "reaching the end (aim)." It is well-illustrated with the old pirate's telescope, unfolding (extending out) one stage at a time to function at full-strength (capacity effectiveness).]

It is finished It is the Victor's cry. John 4:34; 17:4; Romans 10:4; Galatians 3:13; Hebrews 10:5-10:

M.A.W. dit is klaar: Wat is klaar?

Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om Sy werk te volbring.
JOHANNES 4:34

Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring.
JOHANNES 17:4

Want Christus is die einde van die wet (van Moses) tot geregtigheid vir elkeen wat glo
ROMEINE 10:4

Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet (van Moses) deur vir ons ’n vloek te word — want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ’n hout hang —
GALÁSIËRS 3:13

Daarom sê Hy, as Hy in die wêreld inkom: Slagoffer en spysoffer wou U nie hê nie, maar U het vir My ’n liggaam berei.  Brandoffers en sondoffers het U nie behaag nie.  Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom — in die boekrol is dit van My geskrywe — om U wil te doen, o God.  Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie hê en het U nie behaag nie — wat volgens die wet geoffer word —  het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel (Wet van liefde: Johannes13:34-35).  Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, net een maal.
HEBREËRS 10:5‭-‬10

■■>>》》Heb 10:9  He taketh away the ▶first◀ (Law of Moses) that He may establish the ▶second◀ (#LawOfLove John 13:34-35)...

■■>>》》Heb.10:9 "HY het dié 1ste weg gevat en die 2de ingestel..."
Johannes 13: 34-35:
Nuwe Testament / Nuwe Verbond / Nuwe Gebod

Want as daardie eerste een onberispelik was, sou daar nie plek vir ’n tweede gesoek word nie.  Want Hy berispe hulle en sê: Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ’n nuwe verbond tot stand sal bring,  nie volgens die verbond wat Ek met hulle vaders gemaak het op die dag toe Ek hulle aan die hand geneem het om hulle uit Egipteland uit te lei nie; want hulle het nie gebly by my verbond nie, en Ek het hulle veronagsaam, spreek die Here.  Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle ’n God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees.  En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle.  Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie.  As Hy sê ’n nuwe verbond, het Hy die eerste oud gemaak; en wat oud word en verouder, is naby die verdwyning.
HEBREËRS 8:7‭-‬13

☆ and gave up delivered up his spirit. (Matthew 27:50)
yielded up

Literally, "dismissed his spirit." The (Greek - ἀθέμιτος ). This expression, taken with Mark 15:37; Luke 23:46; John 19:30. differentiates the death of Christ from all other physical death. He died by his own volition when He could say of His redemptive work, "It is finished." "No man taketh it from Me, but I lay it down of Myself" John 10:18.


Christ said a good man brings forth good out of the good treasure in his heart, but many stay poor inside because they chase outward wealth...

Spirit unearths who we are in Truth, as we walk and pray in Him, glorifying our Father.


We cannot draw near to God if we have hate in our heart toward anyone, because He gave His Life to draw everyone near....