(Jwplayer)

AfriForum



Why I joined AfriForum







●Elke keer wanneer daar 'n berig in die nuus verskyn dat 'n persoon of groep weer die "Skiet die Boer" liedjie gesing het is daar baie wat meen hulle moet toegesluit word want dit is haatspraak. Mense verwys dan na die hofsaak van Afriforum teen Malema oor die sing van die liedjie en die bevinding van Regter Lamont dat dit wel haatspraak is.
Wat julle dalk nie weet nie, is dat daardie bevinding vervang is deur 'n ooreenkoms tussen Afriforum en die ANC in die naam van "rekonsiliasie" en "vreedsame nasiebou".
Jip, Afriforum het dit goedgedink om met die ANC 'n ooreenkoms aan te gaan dat die liejdie NIE haatspraak is nie en maar gesing mag word "binne konteks" by sekere byeenkomste solank Malema en die ANC net mooi vir hulle volgelinge verduidelik dat dit ons gevoelens seer maak as hulle dit doen.
Hierdie ooreenkoms is die rede waarom ons net mooi NIKS kan doen aan enigeen wat steeds die lied sing nie!
Na aanleiding hiervan het die MRK ook sommer beslis dat "Skiet die Boer" nie haatspraak is nie omdat niemand kan bewys dat die sing van die liedjie daartoe lei dat boere wel geskiet word nie... so, volgendekeer as jy wonder hoekom die wat die lied sing nie vervolg word nie, gaan vra vir Afriforum... Sunette Bridges
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=850365351699067&id=625786784156926


■ Afriforum v. Malema: Kill Boere/Settlers Hate Speech Trial

(Click on book to open in the link)

http://static.issuu.com/widgets/shelf/index.html?folderId=02030e04-b3b1-4725-bd0e-8a4529a7c006&theme=theme3&rows=1&thumbSize=small&roundedCorners=true&showTitle=true&showAuthor=false&shadow=true&effect3d=true#


●Kyk, ek hou nou al lank my mond oor die spulletjie, maar vandag is ek klaar daarmee... Ek verwys nou na die Afriforum/Solidariteit/Orania Beweging/FW de Klerk Stigting-bedmaatjies op hul kamma morele hoëgrond-perdjie wat.....
~Sunette Bridges
https://facebook.com/permalink.php?story_fbid=839044026164533&id=625786784156926



■●Solidariteit Quo Vadis
http://www.boerevryheid.co.za/forums/content.php?355-Solidariteit-Quo-Vadis

● Daar bestaan ook vermoedens dat die vakbond en die FW de Klerk-stigting verbintenisse het.
Afrisake – nog ’n multikulturele struktuur?
■ Die Vryburger het ook gesaghebbend verneem dat die AP Kerk etlike jare gelede Solidariteit genader het vir samewerking met die daarstelling van ’n volkseie universiteit. Dit is summier van die hand gewys met die opmerking dat hulle nie bereid is om met die AP Kerk saam te werk nie want hulle wil nie ’n regse beeld hê nie. Die Kerk het toe op eie bene die Akademie tot stand gebring. Kort daarna het die Afri-groepe die Kerk nageboots en ’n eie opleiding begin, met die verskil dat dit nie ’n volkseie instelling is nie.
~DieVryburger http://www.dievryburger.co.za/2013/05/afrisake-nog-n-multikulturele-struktuur/





● KEN JY AFRIFORUM EN SOLIDARITEIT?
DEEL 1
https://facebook.com/BoikotBroederbonders/photos/a.742065319225478.1073741827.741754855923191/742113299220680/?type=1&source=48&fs=0

● Solidarity's new "Bolek" attacks white whistle blowers and activists http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.co.za/2015/03/solidaritys-new-bolek-attacks-white.html

●  AfriForum / Solidarity ( AfriSol ) shows its true colors and agree with ANC over ‪#‎Afrikaner‬ name changes
Afriforum / Solidariteit (AfriSol) wys sy ware kleure en stem met ANC oor #Afrikaner naamsveranderinge.... http://praag.co.za/?p=30878friForum / Solidarity ( AfriSol ) shows its true colors and agree with ANC over ‪#‎Afrikaner‬ name changes
Afriforum / Solidariteit (AfriSol) wys sy ware kleure en stem met ANC oor #Afrikaner naamsveranderinge.... http://praag.co.za/?p=30878

● Prioriteite lê op ander plek?....

So neem vandag nog u DOVE BEGRAFNIS POLIS uit by SOLIDARITEIT (Afriforum is 'n filiaal, soos Afrinetwerk, van Solidariteit.) teen bekostigbare maandelikse 'sakpas' premies, bid net as jy dooi, dat NUMSA dan nie op strike is nie ...want DOVE behoort 100% aan NUMSA

● "In 2006 NUMSA Investment Company acquired 100% shareholding in Doves.
http://www.doves.co.za/index.aspx?PageId=10263&AspxAutoDetectCookieSupport=1




● (PDF) SOLIDARITEIT BEGRAFNISVOORDEEL
Bladsy 12 + 13


http://issuu.com/solidariteit/docs/sol_2010_nr1_02


☆☆☆ So sms vandag nog SOLIFORUM....
Intussen sing Dookoom (nog n sms'ie van Afriforum) nog brand die basie se plasie terwyl ‪#‎stopdiemoorde‬ met 300% styg 


‪#‎MaakOopJouOe‬Afrikaners

ALSO READ:

■ Ek is Jan se Afriforum en hulle klein vriendjie, Orania....
https://m.facebook.com/743870385730868/photos/a.743901952394378.1073741828.743870385730868/763338587117381/?type=1&source=48


■ Solidariteit Quo Vadis
http://www.boerevryheid.co.za/forums/content.php?355-Solidariteit-Quo-Vadis




■ Afrisake – nog ’n multikulturele struktuur?
http://www.dievryburger.co.za/2013/05/afrisake-nog-n-multikulturele-struktuur/



■ Die dag as jou regter- en jou linkerhand, 2 stories praat, dan begin jy soos FW de Klerk lyk
http://stopwhitegenocideinsa.blogspot.co.za/2015/04/die-dag-as-jou-regter-en-jou-linkerhand.html


■ https://twitter.com/N_ata6ha/status/600064360501874690






https://twitter.com/N_ata6ha/status/595212719311163392





■ Ernst Roets @ afriforum Please will you explain this to me http://www.saflii.org/za/cases/ZAEQC/2011/2.html




■ Vir Soliforum Is Afrikaners Die Vyand – Nes FW Se NP http://praag.co.za/?p=32012



■ https://twitter.com/N_ata6ha/status/606532850821812224



Ernst Roets of Afriforum says ‪#‎FarmAttack‬ /‪#‎FarmMurder‬ is not racial attacks/murders but ordinary crime ??? https://facebook.com/story.php?story_fbid=1023583451036640&id=723241771070811&fs=0


■ https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1025390837522568&id=723241771070811&fs=0&ref=bookmark

■ Luister hoe Solidariteit/ Afriforum deur vryemesselaars oorgeneem is en wittes nie bevoordeel http://recordings.talkshoe.com/TC-135369/TS-976039.mp3

■ ⚠Listen how AFRIFORUM has been infiltrated by Freemasonry& no longer supports white interests https://facebook.com/story.php?story_fbid=1025158787545773&id=723241771070811&fs=0&ref=bookmark&mds=%2Fedit%2Fpost%2Fdialog%2F%3Fcid%3DS%253A_I723241771070811%253A1025158787545773%26ct%3D2%26nodeID%3Dm_story_permalink_view%26redir%3D%252Fstory_chevron_menu%252F%253Fis_menu_registered%253Dfalse%26perm&mdf=1


■ Boikot Afriforum/Solidariteit & Broederbonders... https://facebook.com/story.php?story_fbid=1025228857538766&id=723241771070811&fs=0&ref=bookmark


■Vir Solidariteit/Afriforum is Afrikaners die vyand – Posted by Protea Media
http://proteamedia.com/?p=1591


■ https://twitter.com/N_ata6ha/status/596580732488785920




■ https://twitter.com/N_ata6ha/status/595303361626378240


■ https://twitter.com/N_ata6ha/status/595558061743468544




■ KEN JY AFRIFORUM EN SOLIDARITEIT?https://m.facebook.com/BoikotBroederbonders/photos/a.742065319225478.1073741827.741754855923191/742113299220680/?type=1&source=48&fs=0

■ AfriForum / Solidarity ( AfriSol ) shows its true colors and agree with ANC over ‪#‎Afrikaner‬ name changeshttps://m.facebook.com/story.php?story_fbid=998567360204916&id=723241771070811&fs=0&ref=bookmark
■ Where were Afriforum, Solidariteit, Radio Pretoria during Red October? | praag.org
http://praag.org/?p=11079