(Jwplayer)

September 30, 2015

#FarmMurder: Update: PHOTOS: Four black killers in court for Thabazimbi farm attack / murder

Four black suspects, including the victim's domestic worker, appeared briefly in court on Wednesday in connection with the brutal farm attack / murder in Thabazimbi where Petro Res (59) was shot dead

The 4 black genocidal killers: Rebecca Monyeki (38), domestic worker,  Dickson Moyo (31), Amos Munyau (26)  en Silas  Ndlovu (44).... another 5 black killers are still at large








[Foto’s]  Huishulp,  drie  ander  in  hof  ná  Thabazimbi plaasmoord

Vier  verdagtes,  waaronder die slagoffers  se huishulp, het Woensdag vlugtig in die hof verskyn in verband met ’n plaasaanval  in  Thabazimbi waartydens Petro Res (59) doodgeskiet  is. Kol.  Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê Rebecca Monyeki (38), die huishulp,  Dickson Moyo (31), Amos Munyau (26)  en Silas  Ndlovu (44) het in die Thabazimbi-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en huisroof in verband met die voorval  verlede  Vrydag. Monyeki en Ndlovu is getroud. “Die  saak is tot 8 Oktober uitgestel vir verdere ondersoek. Die verdagtes  se aansoek om borgtog is afgekeur en hulle bly in aanhouding,” het Otto bygevoeg. Maroela Media het vroeër berig (http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/thabazimbiplaasaanval-slagoffers-in-kluis-toegesluit-vrou-doodgeskiet/) Petro,  haar  man Bruno (70), en ʼn vriendin  is  op  18 September op hul plaas, Matlopi, deur ʼn groep oorval en in die egpaar se instapkluis  toegesluit.  Petro  is  in  die  kop  geskiet  en  haar  man in die arm voordat die verdagtes van die  toneel  gevlug  het. Die drie persone is eers ure later deur besoekers in die kluis gevind. Petro het reeds aan die skietwond beswyk. Vyf vuurwapens is tydens die aanval gesteel. Die polisie  is  steeds  op  soek na nóg vyf verdagtes wat glo met die aanval verbind word.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/fotos-huishulp-drie-ander-in-hof-na-thabazimbi-plaasmoord/

ALSO READ:

#FarmMurder: Thabazimbi, Limpopo. Woman killed, husband severely injured

B) ■■ #FarmMurder: Update: Thabazimbi farm murder: Petro Res shot dead by 5 Black killers, husband shot in the arm & locked in safe with dead wife for 16 hours

FaceBook Photo: Petro Res (60), was shot in the head and thrown inside a walk-in safe on a Thabazimbi farm on Friday. 
2nd Photo is one of the black killers




#FarmMurder