(Jwplayer)

October 12, 2015

#FarmMurder: 64 year old man was killed by his black worker on Sunday evening on Buyscelia smallholdings, Vereeniging

 13 FARM ATTACKS , 
2 FARM MURDERS 
Reported this month 
12 October 2015

VEREENIGING – ‘n Man (64) oud is op Buyscelia plotte, Vereeniging in Sentraal-Transvaal Sondag aand vermoor in sy huis.

Afrikaanse Nuus verneem dat die man en sy seun die aanvaller gekonfronteer het waar ‘n vuis geveg ontstaan het. Die man se seun is ge-arresteer vir aanranding. Die seun het na hy vrygelaat is sy pa gekontak, geen antwoord is egter gekry nie. Die seun het by die huis aangekom en op die gru-toneel afgekom.

Die man is geskiet vermoedelik uit wraak deur sy werker geskiet. Meer inligting sal volg http://bmarksa.org/nuus/vereeniging-aanval-man-vermoedelik-deur-werker-vermoor/


#FarmMurder