(Jwplayer)

December 1, 2015

Bainsvlei #FarmMurder: UPDATE: Black BBBEE (ONLY BLACKS TO APPLY FOR A JOB) police officer's murder report is full of mistakes




Bainsvlei-moorde: Konstabel se verklaring vol foute

’n Konstabel se verklaring – wat hy tydens die vroeë oggendure van 12 Januarie vanjaar ná die inhegtenisneming van twee vermeende moordenaars afgelê het – het talle foute bevat.

Dit was die oggend nadat Toon (72) en Rienie Swanepoel (70) van die plaas Kwaggaleegte in die Bainsvlei-omgewing buite Bloemfontein vermoor is.

Konst. Mokyomotsi Haoane het die bakkie waarin hy en konst. Hans Madolo vir Motsamai Bitterbos (24) en Jackie Louw (21) op die Abrahamskraalpad voorgekeer het, se registrasienommer verkeerd neergeskryf.

Bitterbos, Louw en Fana Ntshedi (19) word daarvan verdink dat hulle die Swanepoels op 11 Januarie vanjaar vermoor het.
Hul lyke is die volgende dag sowat 3 km van hul huis gekry.
“Terwyl jy vir die registrasienommer kyk, het jy CMT 876 FS geskryf, in plaas van CMD 658 FS. Dit is twee totaal verskillende registrasienommers, Konstabel,” het adv. Oupa Makhene (vir Bitterbos) aan Haoane gesê.
Haoane het voor regter Mojalefa Rampai gesê hy het die fout agtergekom en ’n tweede verklaring afgelê om dit reg te stel.
“Ek is jammer oor die fout en vra dat die hof my moet vergewe,” het hy gesê.
Peter van der Merwe (vir Louw) het gevra waarom dan nie die eerste verklaring opskeur en weggooi as dit foutief is nie.
Haoane kon hom nie antwoord nie.
“Asof dit nie genoeg is nie, het jy die rewolwer wat jy onder die bakkie se sitplek gekry het in jou verklaring as ’n geweer (.22) beskryf,” het Makhene verder gesê.
“In jou tweede verklaring het jy weer dieselfde fout gemaak, dit doodgetrek en toe geskryf dat dit ’n rewolwer is.
“Hoe kan ons jou getuienis glo as jy nie eens jou verklarings reg kan aflê nie?”
Haoane het aanhou sê dat hy die waarheid praat en dat die verklaring ’n fout is.
“Ek het dit in die tweede verklaring reggestel.”
Bitterbos het ook, volgens Makhene, ontken dat Louw saam met hom in die bakkie was.
Van der Merwe het namens Louw ontken dat hy langs die pad in hegtenis geneem is.
“Hy sê hy is by sy huis in hegtenis geneem.”
Haoane het gesê hul albei se weergawes is onwaar.
“Ek en konst. Madolo het hulle in die oggendure op die Abrahamskraalpad in hegtenis geneem omdat hulle in besit van ’n vuurwapen was wat nie aan hulle behoort het nie.”
Ao. Janus Aucamp het later oor die toneel by die plaashuis op Kwaggaleegte getuig.
Hy het bloed teen die slaapkamer se spieëlkas en op die mat gekry.
Die badkamer was gesluit. Nadat hulle die deur oopgebreek het, het hulle bloed in die wasbak en swart manskoene met bloed aan in die bad gekry.
Die Swanepoel-egpaar was egter nie daar nie.
Adv. Danie Pretorius kla aan.
Die verhoor duur Woensdag voort.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/bainsvlei-moorde-konstabel-se-verklaring-vol-foute-20151201


ALSO READ:


■ #FarmMurder: Update: Three black killers in court for Bainsvlei torture farm murders
18419f5a-bb82-44eb-8b2c-6917fba4999a






2 MURDERS with TORTURE FOR HOURS: elderly Afrikaner couple Toon and Rienie Swanepoel, 72 and 70, tied up together and MURDERED: she was GANG RAPED. Bainsvlei FS


KILLERS: Fana Hendrik Ntshudi, Motsamai Jacobus Bitterbos en Jackie Louw tydens 'n vorige hofvderskyning






■  9 reasons why South Africans don’t trust the police  ~BusinessTech 1 December 2015



■ THE SLOW-BURNING GENOCIDE OF SOUTH AFRICA

■ SA POLICE NEGLIGENCE IN FARM-MURDERS A LARGE PROBLEM

IMG_20140928_175321


www.censorbugbear.org › reports › view
Jun 19, 2013 - SAPS grossly negligentinvestigating Farm Murders: Afriforum reveals: victims testify ... In some cases the police were even told the names and whereabouts of themurderers of their ...

https://www.afriforum.co.za › police-neg...
- Sep 17, 2014 - AfriForum is ʼn nie-regeringsorganisasie, geregistreer as ʼn Maatskappy sonder winsoogmerk, met die ...




SOUTH AFRICAN POLICE PURPOSEFULLY MAKE MISTAKES WHEN INVESTIGATING THESE FARM MURDER


BoA2lASIMAEzusg

#StopWhiteGenocideInSA