(Jwplayer)

March 28, 2016

#ATTACK: UPDATE: Blacks attack Afrikaner girl (7) & grandmother with a angle iron at home in Pretoria

This is how they terrorize the white South Africans on a daily basisNot even our children are spared in these ongoing black on white genocidal attacks in South Africa !!!
GENOCIDE VICTIMS: 
A seven-year-old Afrikaner girl will be given trauma counseling for the second time in her short life  after two blacks attacked her and her grandmother with an angle iron at home in Mountain View, Pretoria
#StopWhiteGenocideInSA


En so  word die Blankes in die nuwe Suid Afrika geterroriseer.....
Hierdie is totaal onaanvaarbaar.
---------------------------------------------------------------
SWART TERRORISTE slaan en steek meisie (7) met yster
’n Sewejarige meisie gaan weer in haar kort lewe traumaberading moet kry nadat twee SWART TERRORISTE haar en haar ouma in Pretoria met ’n hoekyster aangeval het.
Nadia Lottering (32), die meisie se ma, sê twee SWART TERRORISTE  het Donderdag omstreeks 15:00 oor die heining van haar skoonma se tuinwoonstel in Sarellaan in Mountain View, Pretoria, gespring.
Haar dogter en skoonma (van iets in die 60) wil nie hul identiteit bekend maak nie.
Volgens Lottering was die skoonma besig om TV te kyk en die meisie het gewag dat haar sop afkoel toe die twee labradors op die werf begin blaf het, maar hulle het nie aandag daaraan gegee nie.
Twee mans het ’n hoekyster op die werf opgetel, deur die agtervenster geklim en die vrou en meisie beveel om stil te bly.
“Enigiemand sal daar (die venster) kan deurklim,” sê Lottering.
Volgens haar het haar dogter en skoonma niks gedoen om die inbrekers uit te lok nie, maar een het net skielik haar skoonma met die hoekyster begin slaan.
Sy het toe haar bewussyn verloor.
Die meisie, ’n gr. 2-leerling aan die Laerskool Hermanstad, het “Ouma! Ouma!” geskree.
Een van die aanvallers het die kind se mond toegedruk en haar op ’n bank vasgedruk voordat die ander aanvaller haar met die hoek­yster oor haar nek en linkerskouer geslaan het.
Die aanvallers het drie van die skoonma se ringe, insluitend haar trou- en verloofring, ’n horlosie en die afstandbeheerder van ’n ou TV-speletjiesmasjien gesteel en deur die agter-­
venster gevlug.
Lottering sê haar skoonma het later haar bewussyn herwin en haar toe met ’n selfoon gebel wat sy in haar klere versteek het.
Die meisie en haar ouma is na die Montana-hospitaal geneem waar hulle behandel en ontslaan is.
Lottering se skoonma het vier kopwonde opgedoen, waaronder aan die linkeroogbank, haar linkerhand is gesny en sy het ligte harsingskudding.
Die aanvallers het die hoekyster op die werf gelos toe hulle gevlug het. Die kind het aan haar ma bevestig dit is die stuk yster waarmee sy en haar ouma toegetakel is.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1221788484549468&id=723241771070811&fs=0&ref=bookmarks


ALSO READ:

■ #ATTACK: Girl (7) & her grandmother were attacked & both brutally assaulted by black attackers in Mountain View



#StopWhiteGenocideInSA